# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Vervoer het instellings in die vervoersektor gevra om in die komende boekjaar die prestasies van Transnet en die Lughawensmaatskappy na te volg. Transnet het einde Maart ‘n wins van 4,6-miljard-rand getoon teenoor ‘n verlies van 1,9-miljard-rand die vorige jaar. ACSA het ‘n wins van 1,2 miljard-rand aangeteken in die vorige […]
# Union federation SAFTU says the weekend’s deadly accidents are a reminder of the continuing national road death crisis. A crash on the N1 between Prince Albert Road and Leeu-Gamka in the Western Cape claimed 21 lives, while in Mpumalanga, eight people were killed on the N17 toll road near Ermelo. SAFTU’s Asive Dyani says […]
# Die minister van Finansies Enoch Godongwana sê hoër vlakke van infrastruktuurbelegging staan sentraal in die verbetering van die voortgesette lae vlakke van ekonomiese groei. Suid-Afrika se bruto binnelalndse produk het in die tweede kwartaal vanjaar met 0,2-persent gedaal. Die regering beoog om oor die volgende drie jaar een-duisend-miljard-rand regstreeks in die infrastruktuur te belê […]
# Die Workers and Socialist Party sê die Suid-Afrikaanse Kommunistiewe Party se besluit om onafhanklik aan die komende plaaslike verkiesing deel te neem, is ‘n stap in die regte rigting. Die party waarsku egter die SAKP se voortgesette deelname aan die Drieparty-alliansie met die ANC is tans die grootste struikelblok vir eenheid binne die werkersklas. […]
# Minister of Finance Enoch Godongwana says higher levels of infrastructure investment are central to raising the prevailing low levels of economic growth. South Africa’s gross domestic product contracted by 0.2-percent in the second quarter of this year. Government is looking to invest one-trillion-rand directly in infrastructure over the next three years, while also unlocking […]
# Parliament’s portfolio committee on Transport has called on entities in the transport sector to seek to replicate the achievements of Transnet and the Airports Company of South Africa in the coming financial year. Transnet achieved a 4.6-billion-rand profit for the financial year ending 31 March 2026, a strong recovery from last year’s 1.9-billion-rand loss. […]
# Die Suid-Afrikaanse vakbondfederasie SAFTU sê die land handhaaf wêreldwyd steeds die hoogste vlakke van geweld teen vroue, maar te veel oortreders glo hulle kan sonder enige gevolge optree. Die dood van vyf vroue in en om Kemptonpark in Ekurhuleni word steeds ondersoek, nadat hulle liggame vroeër gevind is. SAFTU se woordvoerder, Asive Dyani, sê […]
# The Workers and Socialist Party says the South African Communist Party’s decision to contest the upcoming local government elections independently is a step in the right direction. However, it cautions that the SACP’s continuation of the Tripartite Alliance with the ANC is today the single most important obstacle to working-class unity. The Workers and […]
# Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, doktor Johnstone Makhubu, sê die land se fiskale toekoms hang af van ‘n betroubare belastingadministrasie wat ondersteun word deur bekwame mense, intelligente stelsels, volhoubare belegging en sterk vennootskappe. Hy het gister tydens sy toespraak by die Belastingindaba in Johannesburg gesê Suid-Afrika se belastingstelsel is fundamenteel gesond en steeds […]