# Die regering vra die publiek en organisasies om nie die voorgeskrewe ontwerp van die nasionale vlag te verander of te verdraai nie. Dit volg op berigte oor verlede week se betoging buite die Parlement wat deur die Christians United for Africa en die Suid-Afrikaanse Vriende van Israel gereël is en waar die vlag gewysig […]
# Union federation SAFTU is calling on the National Prosecuting Authority and law enforcement agencies to broaden investigations into the Bosasa corruption scandal and other state capture-related activities. The Gauteng High Court ordered former Bosasa operational chief Angelo Agrizzi to pay the state 1.66-billion-rand from the proceeds of corruption linked to unlawful activities. SAFTU’s Asive Dyani […]
# Die adjunkminister in die Presidensie, Nonceba Mhlauli, het jongmense en alle stemgeregtigde kiesers aangemoedig om môre in groot getalle aan die plaaslikeregeringsverkiesing deel te neem. In 2021 was daar net minder as 4,4-miljoen kiesers in hul twintigerjare op die kieserslys. Daardie syfer het nou met meer as ‘n miljoen toegeneem, met 5,5-miljoen geregistreerde jongmense. […]
# Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Brent Bozell, sê die land se verwydering uit die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika was ‘n “voorspelbare en voorkombare” gevolg van regeringsbeleid. Die Amerikaanse Handelsverteenwoordiger, ambassadeur Jamieson Greer, sê die Suid-Afrikaanse regering het praktyke toegepas wat nie in ooreenstemming is met AGOA se geskiktheidskriteria nie. Bozell […]
# Government has called on members of the public and organisations to refrain from altering or distorting the prescribed design of the South African national flag. This follows reports regarding a demonstration organised by the Christians United for Africa and the South African Friends of Israel outside Parliament last week, where the country’s flag was […]
# Deputy minister in the Presidency Nonceba Mhlauli has called on young people and all eligible voters to turn out in large numbers for the local government elections tomorrow. In 2021, just under 4.4 million voters in their 20s were on the roll. Today that number has increased by more than a million, with 5.5 […]
# US Ambassador to South Africa Leo Brent Bozell says the country’s removal from the African Growth and Opportunity Act was a “predictable and preventable” consequence of government policies. US Trade Representative Ambassador Jamieson Greer says the South African government has engaged in practices that are inconsistent with AGOA’s eligibility criteria. Bozell says he remains hopeful […]
# Die Departement van Water en Sanitasie vra watergebruikers, veral in Gauteng, om hul verbruik te verminder te midde van ‘n toenemende vraag en die verwagte El Niño-toestande tydens die somerseisoen. El Niño lei tot veranderings in streeksweerpatrone, verhoog die risiko van droogte en laat somertemperature styg. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê Gauteng […]
# Die vakverbond SAFTU verwelkom die Gautengse Hooggeregshof se beslissing dat Bosasa se voormalige hoofbedryfsbeampte, Angelo Agrizzi, meer as 1,66-miljard-rand aan die staat moet terugbetaal. Dit gaan oor korrupsie wat met die maatskappy se onwettige aktiwiteite verbind word. SAFTU-woordvoerder, Asive Dyani, sê Bosasa se bedrywighede toon hoe privaat sakebelange hul nabyheid aan staatsmag kan uitbuit […]