# Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die regering se planne om strenger invoerbeheer- en beperkings op diepsee-suiker-invoere in te stel in ‘n poging om die binnelandse suikerbedryf te bestendig. Die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Zuko Godlimpi, sê die regering oorweeg hierdie maatreëls om die plaaslike suikerbedryf te ondersteun. Bennie van Zyl van TLU […]
# SABC Group CEO Nomsa Chabeli says the broadcaster’s partnership with the Council for Scientific and Industrial Research is enhancing election coverage. She says the collaboration is helping provide voters with accurate information and quicker access to election-related content and insights. The initiative combines the SABC’s broadcast reach with the CSIR’s data and technology expertise […]
# Die regering is besig om die moontlike uitwerking te bepaal van Amerika se besluit om Suid-Afrika in Januarie uit die AGOA-program te skop. Washington beskuldig Pretoria dat hy nie genoeg vordering gemaak het om korrupsie te bekamp en struikelblokke vir Amerikaanse handel en belegging te verwyder nie. Kaamil Alli van die Departement van Handel, […]
# Agricultural organisation TLU SA has welcomed government’s plans to introduce stricter import controls and quotas on deep-sea sugar imports in a bid to stabilise the domestic sugar industry. Trade, Industry and Competition deputy minister Zuko Godlimpi announced government is considering the measures to support the local sugar industry. TLU SA’s Bennie van Zyl says […]
# Die Kommissie vir Geslagsgelykheid gaan môre kommissarisse en personeel ontplooi om die munisipale verkiesing dop te hou. Waarnemers sal stemdistrikte besoek in stedelike, buitestedelike en landelike gemeenskappe, insluitend informele nedersettings, om deelname te monitor. Die kommissie wil seker maak niks keer landsburgers om hul stemreg uit te oefen nie, veral nie deur geslagsdiskriminasie nie. […]
# Government is assessing the potential impact of the US’ decision to withdraw South Africa’s benefits under the African Growth and Opportunity Act, with effect from January. Washington has accused Pretoria of failing to make sufficient progress in combating corruption and removing barriers to American trade and investment. Department of Trade, Industry and Competition spokesperson, […]
# Die vakverbond SAFTU vra die Nasionale Vervolgingsgesag en wetstoepassingsagentskappe om die ondersoek na die Bosasa-korrupsieskandaal en ander staatskapings-bedrywighede uit te brei. Die Gautengse Hooggeregshof het Bosasa se gewese hoofbedryfsbeampte, Angelo Agrizzi, beveel om 1,66-miljard-rand aan die staat terug te betaal oor korrupsie rondom die maatskappy se onwettige bedrywighede. SAFTU se woordvoerder, Asive Dyani, sê ondersoekers […]
# The Commission for Gender Equality will deploy commissioners and staff to monitor the local government elections across all nine provinces tomorrow. Monitors will visit voting districts in urban, peri-urban and rural communities, including informal settlements, to assess participation in the elections. The commission’s spokesperson, Javu Baloyi, says they want to ensure that there are […]
# Die regering vra die publiek en organisasies om nie die voorgeskrewe ontwerp van die nasionale vlag te verander of te verdraai nie. Dit volg op berigte oor verlede week se betoging buite die Parlement wat deur die Christians United for Africa en die Suid-Afrikaanse Vriende van Israel gereël is en waar die vlag gewysig […]