# Tourism Minister Patricia de Lille says South Africa’s tourism sector continues to grow despite ongoing immigration protests. De Lille says the country welcomed more than 4.7-million visitors between January and May, a 12.8-percent increase compared to the same period last year. Visitor numbers from the African continent also rose by six-percent in May. De […]
# The DA is calling for a national investigation into alleged failures by government departments to report and prosecute child rape cases. DA’s Angel Khanyile says evidence submitted to the South African Human Rights Commission points to poor compliance with mandatory reporting laws, weak investigations and poor coordination between departments. She warns that these failures […]
# The Manufacturing Indaba kicking off in Johannesburg tomorrow, (14th July) seeks to back Africa’s industrial future helping drive the “Made in Africa” vision. Africa is well positioned to become a globally competitive manufacturing hub by expanding value-added production, reducing reliance on raw material exports. Industry experts say the African Continental Free Trade Area, technological […]
# City Power General Manager Qhakazile Mathebula has been named among the 2026 AOW Energy Top 50 Pan-African Female Leaders. The award recognises women advancing innovation, energy security and sustainable development across Africa. City Power says her leadership in energy planning and innovation supports the utility’s transformation agenda. Mathebula says the recognition reflects the growing […]
# Die geregtelike ondersoek na die dood van Anele Tembe, voormalige verloofde van wyle kletsrymer Kiernan “AKA” Forbes, begin vandag in die Kaapstadse landdroshof, met haar familie wat hoop dat die verrigtinge uiteindelik antwoorde en berusting sal bied. Die drie dae lange verhoor sal die omstandighede rondom die 22-jarige se noodlottige val uit die Pepperclub […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het sy meegevoel betuig na die dood van sokkerspeler Jayden Adams en rugbyspeler Luqobo Makwedini. Adams was ‘n Bafana Bafana-middelveldspeler wat Suid-Afrika in die FIFA Wêreldbeker-toernooi verteenwoordig het, en Makwedini was ‘n voormalige SA o.18-rugbyspeler. Mackenzie sê hul afsterwe is ‘n verlies vir hul families, […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê Suid-Afrika se toerismesektor bly groei ondanks voortdurende immigrasiebetogings. Sy sê die land het meer as 4,7-miljoen besoekers tussen Januarie en Mei verwelkom, ‘n toename van 12,8-persent in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Besoekersgetalle van die Afrika-kontinent het ook met ses-persent in Mei gestyg. De Lille […]
# Die DA doen ‘n beroep op ‘n nasionale ondersoek na die beweerde versuim deur regeringsdepartemente om kinderverkragtingsake aan te meld en te vervolg. Angel Khanyile van die DA sê bewyse wat by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien is, dui op swak nakoming van verpligte aanmeldingswette, swak ondersoeke en swak koördinering tussen departemente. Sy sê die […]
# Die Vervaardigingsindaba wat môre [14 Julie] in Johannesburg afskop, poog om Afrika se industriële toekoms te ondersteun en te help om die “Made in Africa“-visie te bevorder. Afrika is goed geposisioneer om ‘n wêreldwye mededingende vervaardigingsentrum te word deur waardetoegevoegde vervaardiging uit te brei en die afhanklikheid van grondstofuitvoere te verminder. Bedryfskenners sê die […]