# Die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Toerisme, Ronalda Nalumango, het die regering gevra om seker te maak toerisme-entrepreneurs in townhips en dorpe word nie van die sektor se groei uitgesluit nie. Nalumango sê toerisme moet gemeet word aan werksgeleenthede, besighede en geleenthede in onderbediende gemeenskappe, nie net aan besoekersgetalle in groot stede […]
# Die Verkiesingskommissie kry kritiek nadat hy politieke partye gewaarsku het oor die gebruik van kunsmatige intelligensie in verkiesingsinhoud, terwyl hulle later sélf ‘n KI-gewysigde foto geplaas het. Die Kommissie het belanghebbendes aangespoor om in die aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing verantwoordelike gebruik van KI te verseker en misleidende inligting te voorkom. Die kommissie sê […]
# Build One South Africa leader Mmusi Maimane says career politicians are disconnected from the realities facing ordinary South Africans. Speaking in Ekurhuleni, Maimane emphasised that BOSA prioritises party candidates with no previous political affiliation, arguing that they better understand the challenges of unemployment, poverty and crime. He also warned that criminal networks are influencing […]
# Die Activists and Citizens Forum doen ‘n beroep vir die onmiddellike skorsing van die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, advokaat Andrea Johnson, en ‘n senior ondersoekbeampte, Sunil Bellochun. Die forum se woordvoerder Dennis Bloem sê bewerings wat voor die Madlanga-kommissie gemaak is, het die openbare vertroue in die eenheid ernstig geskaad. Bloem het […]
# Die Valke het ‘n strafregtelike klag teen die waarnemende Nasionale Polisiekommissaris Puleng Dimpane vir verdere ondersoek na die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie verwys. Die klag is ingedien deur Public Interest South Africa en hou verband met beweerde oortredings van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur by die omstrede SAPS Medicare24 Tshwane-kontrak. Die eenheid sal nou […]
# The Hawks have referred a criminal complaint against acting National Police Commissioner Puleng Dimpane to the Investigating Directorate Against Corruption for further investigation. The complaint, lodged by Public Interest South Africa, relates to alleged Public Finance Management Act violations linked to the controversial SAPS Medicare24 Tshwane contract. IDAC will now determine whether there are […]
# The Activists and Citizens Forum has called for the immediate suspension of the head of the Investigating Directorate Against Corruption, advocate Andrea Johnson and senior investigator Sunil Bellochun. Spokesperson Dennis Bloem says allegations made before the Madlanga Commission have seriously damaged public confidence in the unit. Bloem has also renewed its call for IDAC […]
# President Cyril Ramaphosa has described the deaths of Bafana Bafana and Mamelodi Sundowns midfielder Jayden Adams and former South African Under-18 rugby player Luqobo Makwedini as a tragedy for the nation. Adams was found dead yesterday morning at a property in Schotschekloof, Cape Town and Makwedini collapsed at a club training session in France. […]
# Boere in Mpumalanga is bekommerd oor vertragings in die bekendstelling van bek-en-klouseer-entstowwe en waarsku die huidige tempo is te stadig. Die Rooivleisprodusente-organisasie sê slegs 33-duisend-500 beeste is ingeënt uit 61-duisend dosisse wat ontvang is. Die Gert Sibande-distrik is die hardste deur die uitbreking getref. Die provinsiale bestuurder Hennie Laas het die Departement van Landbou […]