# The Activists and Citizens Forum has called for the immediate suspension of the head of the Investigating Directorate Against Corruption, advocate Andrea Johnson and senior investigator Sunil Bellochun. Spokesperson Dennis Bloem says allegations made before the Madlanga Commission have seriously damaged public confidence in the unit. Bloem has also renewed its call for IDAC […]
# President Cyril Ramaphosa has described the deaths of Bafana Bafana and Mamelodi Sundowns midfielder Jayden Adams and former South African Under-18 rugby player Luqobo Makwedini as a tragedy for the nation. Adams was found dead yesterday morning at a property in Schotschekloof, Cape Town and Makwedini collapsed at a club training session in France. […]
# Boere in Mpumalanga is bekommerd oor vertragings in die bekendstelling van bek-en-klouseer-entstowwe en waarsku die huidige tempo is te stadig. Die Rooivleisprodusente-organisasie sê slegs 33-duisend-500 beeste is ingeënt uit 61-duisend dosisse wat ontvang is. Die Gert Sibande-distrik is die hardste deur die uitbreking getref. Die provinsiale bestuurder Hennie Laas het die Departement van Landbou […]
# Die Minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het die arrestasie verwelkom van ‘n amptenaar van die Grensbestuursowerheid wat van korrupsie by die Maseru-grenspos beskuldig word. Die amptenaar is in hegtenis geneem na ‘n gesamentlike ondersoek waarby Binnelandse Sake se Teenkorrupsie-tak, die SAPD se Misdaadintelligensie-eenheid en Ladybrand-speurders betrokke was. Die beampte het na bewering ‘n […]
# Die Madlanga-kommissie het bewerings van afpersing en korrupsie teen die senior ondersoeker van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Suneel Bellochun, aangehoor. Die ondersoeker was onlangs betrokke by sakeman Vusimusi Matlala se pleitooreenkoms oor die SAPD-Medicare24-tender. Bellochun het na bewering gereelde beskermingsbetalings geëis van ongedokumenteerde Pakistanse spaza-winkeleienaars in die Oos-Kaap. Getuie N het bankrekords ingedien wat […]
# The South African Prisoners’ Organisation for Human Rights has backed the MK Party’s call for foreign nationals serving sentences in South African prisons to be repatriated. The party claims nearly 28-thousand foreign inmates cost taxpayers more than four-billion-rand annually. The party argues those funds could instead support South Africans. The organisation’s spokesperson Golden Miles […]
# Die Forum for South Africa het die stigting van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie se Ombudskantoor verwelkom. FOSA sê die onafhanklike kantoor sal aanspreeklikheid, deursigtigheid en openbare vertroue in die Direktoraat versterk. Die organisasie se woordvoerder, Tebogo Mashilompane, glo toesig is noodsaaklik vir alle teen-korrupsie-instellings en sê die Ombudskantoor sal die publiek ‘n kanaal […]
# Die Suid-Afrikaanse Gevangenesorganisasie vir Menseregte ondersteun die MK-party se oproep dat buitelandse burgers wat vonnisse in Suid-Afrikaanse gevangenisse uitdien, gerepatrieer moet word. Die party beweer die byna 28-duisend buitelandse gevangenes kos belastingbetalers jaarliks meer as vier-miljard-rand. Die party voer aan daardie fondse kan eerder Suid-Afrikaners ondersteun. Die organisasie se woordvoerder, Golden Miles Bhudu, sê […]
# Die voormalige burgemeester van Newcastle, Ntuthuko Mahlaba, word vandag tydens ‘n amptelike provinsiale begrafnis in die dorpie Nkande in eNquthu, KwaZulu-Natal ter ruste gelê. Mahlaba is dood nadat hy Sondag deur ‘n voertuig getref is terwyl hy in sy tuisdorp gedraf het. As ‘n voormalige LUR en lid van die ANC se provinsiale taakspan […]