# Health minister Aaron Motsoaledi has reaffirmed the department’s commitment to working closely with the South African Medical Association to improve healthcare services. This follows the election of Edward Ngwenya as the association’s new chairperson, while former chairperson Mvuyisi Mzukwa has been appointed president. The department’s Foster Mohale says regular engagement with SAMA is important […]
# Sun International urges gamblers to use responsible gambling tools such as spending limits, cooling-off periods and self-exclusion to prevent problem gambling. The call comes as South Africa marks Responsible Gambling Month. The company is also limiting children’s exposure to gambling adverts and dedicating more advertising space to responsible gambling messages. Sun International’s Zandi Mposelwa […]
# Die uitvoerende hoof van die Verkiesingskommissie, Sy Mamabolo, sê toenemende pogings om die integriteit van die plaaslikeregeringsverkiesing te ondermyn, is ‘n bron van kommer. Mamabolo het gewaarsku teen die verspreiding van waninligting en inhoud wat deur kunsmatige intelligensie op sosiale media gegenereer is, en doen ‘n beroep op kiesers om inligting te verifieer voordat […]
# Sun International doen ‘n beroep op dobbelaars om hulpmiddels vir verantwoordelike dobbel, soos bestedingsperke, afkoeltydperke en persoonlike onttrekking, te gebruik om problematiese dobbelgedrag te voorkom. Hierdie oproep kom terwyl Suid-Afrika ‘n Maand vir Verantwoordelike Dobbel gedenk. Die maatskappy beperk ook kinders se blootstelling aan dobbeladvertensies en bied meer advertensieruimte vir boodskappe oor verantwoordelike dobbel. […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie het een-duisend-896 Jeep Wrangler- en Jeep Gladiator-voertuie herroep weens ‘n moontlike brandgevaar. Die betrokke voertuie, wat tussen 2021 en verlede jaar te koop aangebied is, het moontlik ‘n elektriese fout by die verbinding van die kragstuurpomp. Dit kan oorverhit en moontlik tot ‘n brand lei. Phetho Ntaba van die kommissie het […]
# Die polisie het kiesers verseker veiligheidsmaatreëls is ingestel terwyl Suid-Afrikaners vandag na die stembus gaan vir die plaaslikeregeringsverkiesing. Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het ná sy besoek aan die OVK se uitslagsentrum in Midrand, gesê die polisie werk saam met die OVK om ‘n veilige en vreedsame verkiesing te verseker. Die ministerie […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi het die departement se verbintenis herbevestig om nou saam met die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging te werk ten einde gesondheidsorgdienste te verbeter. Dit volg op die verkiesing van Edward Ngwenya as die vereniging se nuwe voorsitter, terwyl die vorige voorsitter, Mvuyisi Mzukwa, as president aangestel is. Foster Mohale van […]
# Die Verkiesingskommissie sê meer as 1,3-miljoen Suid-Afrikaners het teen 12-uur vanmiddag spesiale stemme uitgebring. Sedert gister is meer as 900-duisend stemme by stemlokale uitgebring, terwyl meer as 400-duisend deur huisbesoeke gedoen is. Spesiale stemming laat geregistreerde kiesers wat nie op verkiesingsdag by die stemlokale kan uitkom nie, toe om hul stembriewe vroeg uit te […]
# Een van die vyf beskuldigdes in die wrede aanval op die Noordwes-boer Donovan Marx sal na verwagting ‘n staatsgetuie word. Die ander vier beskuldigdes staan tereg op aanklagte van poging tot moord, roof en die onwettige besit van ‘n vuurwapen. Hulle verskyn op 13 November weer in die Ventersdorp-landdroshof vir borgverrigtinge. Die provinsiale polisiekommissaris, […]