# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die voortvlugtige Ndodana Mkhanyisi Tshuma sal aan Brittanje uitgelewer word sodra al die nodige dokumente onderteken is. Die 45-jarige Zimbabwiese burger, wat deur Interpol gesoek word vir die moord op sy vrou en twee kinders in die Verenigde Koninkryk, is verlede week in Johannesburg […]
# Die minister van Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, ontken bewerings dat sy werksgeleenthede in die staatsdiens vir vriende en familielede beïnvloed of gefasiliteer het. ʼn Fluitjieblaser het ʼn klag teen die minister en haar adjunk, Steve Letsike, by die Staatsdienskommissie ingedien waarin beweer word dat hulle familie en vriende aanstel in […]
# The National Energy Regulator has published the reasons for its decision to redetermine Eskom’s Generation Regulatory Asset Base following a court ruling. The High Court in Pretoria in December last year ordered Nersa to redetermine the value of the Eskom RAB and the allowable revenue in respect of depreciation, and then adjust the allowable […]
# The Department of Small Business Development Connect System has captured some 400-thousand informal and micro businesses. The system is a digital platform aimed at assisting the department to regulate and support spaza shops while helping small businesses to, among others, access funding and form partnerships. Minister of Justice and Constitutional Development and Inter-Ministerial Committee […]
# Minister of Justice and Constitutional Development, Mmamoloko Kubayi, says fugitive Ndodana Mkhanyisi Tshuma will be extradited to the UK once all the necessary documents are signed. The 45-year-old Zimbabwean national, who is wanted by Interpol for murdering his wife and two children in the UK, was arrested in Johannesburg last week. Kubayi says South African […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het herhaal dat Suid-Afrika die wette het om ‘n verbod af te dwing op die invoer van dwangarbeidprodukte. Die Kantoor van die Amerikaanse Handelsverteenwoordiger ondersoek tans minstens 60 ekonomieë om te bepaal of die verbod op die invoer van dwangarbeidgoedere voldoende afgedwing word. Die regering […]
# Die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, verskyn na verwagting vandag voor die Madlanga-kommissie. Dit volg na getuienis dat Johnson in 2018, toe sy ʼn senior aanklaer by die Nasionale Vervolgingsgesag was, na bewering die inhoud van ʼn vertroulike misdaad-klagte laat uitlek het aan die hoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, wat ʼn […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die Staatsveiligheidsagentskap is tans besig met die veiligheidskeuring van senior polisiebestuurders as deel van die regering se breër pogings om integriteit, verantwoordbaarheid en openbare vertroue binne wetstoepassing te versterk. Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê 18 van die 23 luitenant-generaals wat tans landwyd dien, […]
# Minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau, has reiterated that South Africa has the legal framework to enforce the prohibition of the importation of goods produced using forced labour. The Office of the US Trade Representative is investigating whether at least 60 economies adequately enforce bans on imports of goods made with forced […]