# Die Stad Kaapstad is besig met die skepping van ‘n nuwe sentrum om die verwerking van ingewikkelde ontwikkelingsaansoeke met ‘n hoë waarde te bespoedig. Die Sentrum vir Strategiese Ontwikkelingsaansoeke sal na verwagting teen Februarie in die Tafelbaaise distriksbeplanningskantoor in werking wees. Onderburgemeester Eddie Andrews sê die sentrum sal help om vertragings te verminder, belegging […]
# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, is vol vertroue môre se verkiesing sal vreedsaam en sonder probleme verloop. Hy het in Roodepoort sy spesiale stem uitgebring en gesê die stad is gereed om ‘n ordelike stemproses te verseker. Morero erken verskeie hoërisikogebiede is geïdentifiseer, maar bly optimisties en verwys na Johannesburg se geskiedenis van vreedsame […]
# Die uitvoerende hoof van die SABC, Nomsa Chabeli, sê die uitsaaier se vennootskap met die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad sal verkiesingsdekking verbeter. Sy sê dit help om betroubare inligting te bied en gee kiesers vinniger toegang tot verkiesingsverwante inhoud en insigte. Chabeli voeg die SABC se omvangryke uitsaaibereik en die WNNR se data- en tegnologiekundigheid […]
# Die regering gaan voor die einde van die jaar ’n tegniese taakspan saamstel wat die afstigting van Transnet se Spoorinfrastruktuur-bestuurder moet finaliseer. Die jongste Operasie Vulindlela-verslag toon dat die proses agter skedule is, wat gelei het tot strenger toesig deur die Presidensie, die Nasionale Tesourie en die Departement van Vervoer. Die herstrukturering het ten […]
# Die Gautengse polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, het bevestig dat 119 stemlokale in die provinsie as hoërisiko geïdentifiseer is voor môre se verkiesing. Hy het het in Mayfair gesê 371 van die provinsie se twee-duisend-836 stemlokale, is as mediumrisiko geklassifiseer, terwyl twee-duisend-336 as laerisiko beskou word. Hy sê die ontplooiing van veiligheidsmagte word bepaal deur ‘n […]
# Die saak teen vier van die vyf verdagtes in die wrede aanval op ‘n boer van Noordwes, Donovan Marx, is tot 13 November uitgestel vir ‘n formele borgtogaansoek. Hulle het in die Ventersdorpse Landdroshof verskyn op aanklag van poging tot moord, roof en die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie. Die staat voer aan […]
# Die ANC verwerp wat hy die misbruik van AGOA noem nadat Amerika aangekondig het Suid-Afrika sal vanaf Januarie uitgesluit word van die handels-voorkeurprogram. Die party se nasionale woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê AGOA moenie gebruik word om ontwikkelende lande vir onafhanklike buitelandse beleidsposisies te straf nie. Sy sê Suid-Afrika sal voortgaan om ‘n onafhanklike diplomatieke […]
# The ACDP says the loss of South Africa’s trade benefits under the US Africa Growth and Opportunity Act could deepen the country’s economic crisis. The party warns losing US trade benefits could worsen unemployment and poverty, blaming the government’s foreign policy for strained relations with the US. ACDP’s Wayne Thring calls for urgent diplomatic […]
# The case against four of the five suspects arrested after the brutal attack on North West farmer Donovan Marx has been postponed to 13 November for a formal bail application. The four appeared in the Ventersdorp Magistrate’s Court on charges including attempted murder, robbery and possession of unlicensed firearms and ammunition. The state describes […]