# Die Nasionale Verbruikerskommissie het ‘n gratis nasionale register bekendgestel waar verbruikers kan aandui as hul nie direkte bemarkingsboodskappe wil ontvang nie. Kommissaris Hardin Ratshisusu het op ‘n nuuskonferensie gesê verbruikers kan regstreekse bemarkers vooraf blok, terwyl bemarkers verbruikers gereeld van hulle lys moet verwyder. Ratshisusu voeg by dit sal geleidelik ingestel word, met verbruikers […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê ‘n Suid-Afrikaanse man wat in September in Mosambiek vermis geraak het, is ongedeerd vrygelaat. Die departement het nie bekendgemaak of daar enige inhegtenisnemings was en of ‘n ondersoek na die voorval aan die gang is nie. Nelson Kgwete van die departement sê die man, van Phalaborwa […]
# Die GOOD-party sê die DA teen ongedokumenteerde immigrante voor volgende maand se plaaslike regeringsverkiesing is ongeregverdig. Die party het die DA se Tshwane-burgemeesterskandidaat, Cilliers Brink, gekritiseer omdat hy ‘n gewapende klopjag saam met privaat veiligheidsbeamptes gelei het wat gerig was op mense wat na bewering onwettig in die land woon. Brett Herron van GOOD […]
# President Cyril Ramaphosa sê die Covid-19-pandemie het die behoefte uitgelig om Suid-Afrika se plaaslike wetenskaplike, tegnologiese en farmaseutiese vervaardigingsvermoë te versterk. Ramaphosa het op die bekendstelling van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad se FuturePharma-fasiliteit in Tshwane gesê groter plaaslike produksievermoë is noodsaaklik om gesondheidsveiligheid te beskerm en veerkragtigheid vir toekomstige gesondheidsnoodgevalle te bou:
# AfriForum sê die nege kleiner partye in die regering van nasionale eenheid behoort formeel beswaar te maak teen die wyse waarop die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, die betrekkinge met die VSA hanteer. Ernst van Zyl van die organisasie sê Lamola se onlangse opmerkings oor die Amerikaanse ambassadeur en sy teenwoordigheid […]
# Eskom bring hulde aan sy voormalige nasionale woordvoerder, Khulu Phasiwe, wat in die ouderdom van 52 gesterf het. Hy was ten tye van sy dood die hoof van Korporatiewe Sake en Kommunikasie by Lugverkeer- en Navigasiedienste. Hy het voorheen as senior kommunikasie-raadgewer en later as nasionale woordvoerder van Eskom gedien. Die woordvoerder, Daphne Mokwena, […]
# Eskom is mourning the death of its former national spokesperson, Khulu Phasiwe, at the age of 52 years. He was serving as Air Traffic and Navigation Services Corporate Affairs and Communications head at the time of his passing, having previously served as a senior communications adviser and later as the utility’s national spokesperson. Eskom […]
# AfriForum says the nine smaller parties in the government of national unity should formally object to International Relations and Cooperation minister Ronald Lamola’s handling of relations with the US. The organisation’s Ernst van Zyl says Lamola’s recent comments about the US ambassador and his appearance at a Democratic Socialists of America event could further […]
# Die vakbondfederasie COSATU verwelkom die Mededingingskommissie se aansoek om die voorwaardelike goedkeuring van die samesmelting tussen die Premier Group en RFG Holdings terug te trek. Die stap volg op ‘n ondersoek na Premier se besluit om sy inmaakaanleg in Tulbagh te sluit en werknemers af te dank. COSATU sê die Premier Group het tydens […]