# The Council for Scientific and Industrial Research is celebrating 80-years of innovation with its nineth Biennial Conference, running from this week at the CSIR Convention Centre in Pretoria. Held under the theme Science, Technology, and Innovation for a Sustainable Future, the event will also host the eighth Global Sustainable Technology & Innovation Conference, its […]
# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie sê Wêreldonderwysersdag vier ‘n beroep wat gewortel is in ‘n gedeelde doel en voorvaderlike nalatenskap. Die vakbond se woordvoerder Nomusa Cembi sê onderwys was nog nooit ‘n eensame daad nie, maar ‘n verbond tussen onderwyser, leerder en die samelewing. Sy sê die vakbond vereer generasies opvoeders wat in die struggle […]
# The South African Democratic Teachers’ Union says World Teachers’ Day celebrates a profession rooted in shared purpose, and ancestral legacy. Spokesperson Nomusa Cembi says teaching has never been a solitary act but a covenant between teacher, learner, and society. She says that the union honours generations of educators who taught in struggle and calls […]
# Telkom het grond ter waarde van 3,9-miljoen-rand aan die Departement van Basiese Onderwys geskenk om skoolinfrastruktuur in Gauteng en die Wes-Kaap te ondersteun. Die belofte is gemaak tydens ‘n vergadering wat deur die minister, Siviwe Gwarube, bygewoon is as deel van haar privaatsektor-betrokkenheidsveldtog. Telkom se Groephoof vir Korporatiewe Sake, Mpho McNamee, sê die maatskappy […]
# Die ANC sal ingryp by plaaslike regerings in provinsies en burgemeesters en raadslede verwyder wat teen die party se belange werk. Sekretaris-generaal Fikile Mbalula het tydens ‘n spesiale Nasionale Uitvoerende Komitee-vergadering beklemtoon die party sal fokus op die verskerping van kandidaat-keuring en sy interne prosesse versterk:
# Telkom has donated land valued at 3.9-million-rand to the Department of Basic Education to support school infrastructure in Gauteng and the Western Cape. The pledge was made during a meeting attended by Basic Education minister Siviwe Gwarube as part of her private-sector engagement drive. Telkom Group Chief of Corporate Affairs Mpho McNamee said the […]
# Verskeie politieke partye gaan vanmiddag in Rosebank, Johannesburg, ‘n aankondiging maak wat na verwagting Suid-Afrika se politieke landskap sal hervorm voor die 2026-plaaslikeregeringsverkiesing. Organiseerders sê die aankondiging sal van groot politieke belang wees en is daarop gemik om burgers hernude hoop te gee vir betekenisvolle verandering. Daar word verwag dat die inligtingsessie ‘n nuwe […]
# The ANC will intervene in local governances in provinces removing mayors and councillors who work against the party’s interests. Secretary-general Fikile Mbalula emphasised at a special ANC NEC meeting the party will focus on tightening candidate vetting and strengthening its internal processes:
# Die geskorste polisieminister, Senzo Mchunu, sê hy is gereed om voor die Madlanga-kommissie te getuig. Mchunu, tans met spesiale verlof, word beskuldig van politieke inmenging in die SAPD en vir die ontbinding van die Politieke Moorde-taakspan het. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkwanazi, het vroeër beweer dat Mchunu beïnvloed is om dié besluit te neem. […]