# Die Departement van Elektrisiteit en Energie het die versoek vir voorstelle vir die eerste verkryging van twee-duisend megawatt gas-na-krag gewysig. Dit volg na verskeie vrae deur moontlike bieërs, insluitend oor die lasfaktor-grense. Die wysiging volg na die goedkeuring van die bygewerkte Geïntegreerde Hulpbronplan wat in die tydperk tot 2030 die byvoeging van ses-duisend megawatt […]
# Social Development minister, Nokuzola Sisisi Tolashe, has called for a reimagining of grants as strategic levers for social protection rather than being limited to poverty relief. More than 20-million South Africans depend on social grants as an income-generation measure to alleviate poverty, unemployment, and inequality. The minister has identified three pillars that would help […]
# Die Vryemarkstigting het die Konsepwetsontwerp op Sakeondernemingslisensiëring gekritiseer en dit as ongrondwetlik en skadelik vir Suid-Afrika se ekonomie beskryf. Die wetsontwerp het ten doel om die Sakewet van 1991 te wysig en ‘n moderne, doeltreffende lisensiëringsraamwerk in te stel wat onder andere ekonomiese groei bevorder en regulatoriese doeltreffendheid verbeter. Martin van Staden van die […]
# The Department of Electricity and Energy has amended the request for proposal documentation for the inaugural procurement of two-thousand megawatts of gas-to-power. This follows various clarification questions raised by prospective bidders, including the load factor range. The amendment follows the approval of the updated Integrated Resource Plan, which envisages the introduction of six-thousand megawatts […]
# The Free Market Foundation has criticised the draft Business Licensing Bill, calling it unconstitutional and damaging to South Africa’s economy. The bill aims to amend the Business Act of 1991 and introduce a modern, efficient licensing framework that, amongst other things, boosts economic growth and improves regulatory efficiency. The Free Market Foundation’s Martin van Staden […]
# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het die totale toelaatbare vangs vir die Suid-Afrikaanse perlemoenvissery vir die 2025/2026-seisoen op 12,01 ton vasgestel. Die drastiese vermindering volg terwyl perlemoenvoorrade in die meeste sones erg afgeneem het, met byna nul digthede langs ‘n groot deel van die kus. Minister Dion George sê daar is […]
# Die ANC-studiegroep oor Gesondheid verwelkom die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte se goedkeuring van die registrasie van lenakapavir. Dit is ‘n nuwe deurbraak-MIV-voorkomingsmiddel wat slegs twee keer per jaar geneem hoef te word. Suid-Afrika is die eerste land in Afrika wat lenakapavir goedkeur. Die ANC sê die mylpaal is ‘n beduidende stap vorentoe in die […]
# The Department of Forestry, Fisheries and the Environment has determined the total allowable catch for the South African abalone fishery for the 2025/2026 season at 12.01 tons. This drastic cut comes as abalone stocks have continued to decline severely across most zones, with near-zero densities recorded along much of the coast. Minister Dion George […]
# Die Nasionale Vergadering het ʼn mosie goedgekeur om drie kandidate aan te beveel vir aanstelling as kommissarisse van die Suid-Afrikaanse Verkiesingskommissie. Die benoemdes is Joyce Pitso, regter Dhana Pillay en Mosotho Moepya. Die Parlement sê die aanstellingsproses is ontwerp om deursigtigheid en integriteit te verseker. Die name sal aan president Cyril Ramaphosa gestuur word. […]