# Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê stemlokale het vanoggend sewe-uur landwyd oopgemaak en sluit vanaand nege-uur. Meer as 29-miljoen Suid-Afrikaners sal na verwagting vandag hul kruisies trek in die munisipale verkiesing. Moepya het sy eerste statusverslag vir die dag in die nasionale uitslagsentrum in Midrand, Gauteng, gegee, en herhaal dat geen politieke […]
# Electoral Commission chairperson Mosotho Moepya says voting stations across the country opened at 7am this morning and will close at 9pm this evening. Over 29-million South Africans are expected to cast their votes in the local government elections today. Giving a first status update for the day at the national results operation centre in […]
# Minister of Higher Education and Training Buti Manamela has encouraged students to embrace the opportunity to exercise their democratic right to vote, saying decisions taken by municipalities directly affect their daily lives. About 29.2 million registered voters are expected to vote in the local government elections today. The minister’s spokesperson, Matshepo Seedat, says young […]
# Die minister vir Vroue, die Jeug en Gestremde Persone in die Presidensie, Sindisiwe Chikunga, vra sterker vennootskappe tussen die regering, sakeondernemings en die burgerlike samelewing om die regte en insluiting van persone met gestremdhede te bevorder. Suid-Afrika vier Regte van Gestremdes-maand met die tema, “Skep strategiese multisektorale vennootskappe vir ‘n samelewing wat gestremdes insluit”. […]
# Die ‘Elektrisiteit vir Almal’-veldtog vra munisipale verkiesings-kandidate om ‘n belofte van 350 kilowatt-uur se gratis basiese elektrisiteit te onderteken om dit meer bekostigbaar te maak. Woordvoerder Ferron Pedro sê die regering het in 2003 gratis basiese elektrisiteit as ‘n maatskaplike veiligheidsnet ingestel, maar die toekenning het sedert 2006 op slegs 50 kilowatt-uur per huishouding […]
# Die regering waarsku teen die doelbewuste verspreiding van ongegronde bewerings, vals verkiesingsuitslae, gemanipuleerde video’s en misleidende bewerings om die Verkiesingskommissie in ʼn swak lig te stel of onnodige openbare vrees te skep. Die onafhanklike platform, Real 411, wat gebruik word om vals verkiesingsinligting aan te meld, het 34 klagtes geregistreer. Dit sluit in verkeerde […]
# Die vakverbond SAFTU vra ʼn alternatiewe ekonomiese program wat fokus op dringende nywerheids- en streeks-ontwikkeling, en werkskepping. Hy sê Suid-Afrika moet sy vervaardigingsvermoë herbou, plaaslike voorsieningskettings versterk en afhanklikheid van klaar-vervaardigde ingevoerde produkte verminder. SAFTU se woordvoerder, Asive Dyani, sê hulle vra ook die uitbreiding van die land se handelsbetrekkinge deur wedersyds voordelige vennootskappe […]
# Government has cautioned against the deliberate circulation of unsubstantiated allegations, fabricated election results, manipulated videos and misleading claims intended to discredit the Electoral Commission or create unnecessary public anxiety. Independent platform Real 411, used for reporting election disinformation, has registered 34 complaints comprising misinformation, incitement to violence, hate speech, and harassment. Government deputy spokesperson […]
# ʼn Nuwe Ipsos-peiling toon dat 50-persent geregistreerde jong Suid-Afrikaanse kiesers tussen 18 en 24 sê geen politieke party verteenwoordig hul standpunte nie. Slegs 27-persent stel in verkiesings en politiek belang. Die EFF en ANC het elk 17-persent van jong kiesers se ondersteuning, gevolg deur die MK-party met 15-persent en die DA met 13-persent. Mari […]