# Die leier van die EFF, Julius Malema, sê president Cyril Ramaphosa sal ’n grondwetlike oortreder wees as hy versuim om die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, te verwyder. In Oos-Londen waar hy in die hof verskyn het op vuurwapenaanklagte, het Malema die aanstelling as ongrondwetlik veroordeel. Hy het gedreig om die saak na […]
# EFF leader Julius Malema says president Cyril Ramaphosa will be a constitutional delinquent if he fails to remove acting Police minister, Firoz Cachalia. Speaking in East London where he appeared on firearm charges, Malema slammed the appointment as unconstitutional. He threatened to approach the Constitutional Court should Ramaphosa fail to respond to their written […]
# Solidariteit sê FlySafair het uiteindelik ingestem tot bemiddeling deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie, maar eers ná openbare druk en ‘n dreigende langdurige staking deur vlieëniers. Byna 90-persent van FlySafair se vlieëniers het vroeër aangedui hulle is bereid om te staak, waarna die lugredery met ‘n weeklange uitsluiting gedreig het. Helgard Cronjé […]
# Trade union Solidarity says FlySafair has finally agreed to mediation by the Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration, but only after public pressure and the threat of an extended pilot strike. Nearly 90-percent of FlySafair’s pilots earlier signaled their readiness to strike, and the airline responded with a planned seven-day lockout. Solidarity’s Helgard Cronjé […]
# Die EFF-leier, Julius Malema, het die leier van die MK-party, Jacob Zuma, se onlangse besoek aan Marokko gekritiseer en noem dit uiters misleidend. Zuma het verlede week met Marokko se minister van Buitelandse Sake, Nasser Bourita vergader, na bewering om Marokko se Sahara-outonomie-strategie te ondersteun. Malema het buite die Oos-Londense Landdroshof Zuma se standpunt […]
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het verskeie beskuldigdes in ‘n staatskaping-korrupsiesaak se aansoek geweier om die aanklagte teen hulle kragtens die Strafproseswet terug te trek. Die saak behels die voormalige adjunk-direkteur-generaal van Minerale Hulpbronne, Joel Raphela, Ronica Ragavan, Pushpaveni Govender en die Gupta-gekoppelde maatskappye Optimum-steenkoolmyn en Tegeta Exploration and Resources. Hulle staan tereg op 11 […]
# EFF leader Julius Malema has slammed MK Party leader Jacob Zuma’s recent visit to Morocco, calling it a complete sellout position. Zuma met Moroccan Foreign minister Nasser Bourita, last week, allegedly to endorse Morocco’s Sahara autonomy initiative. Speaking outside the East London Magistrate’s Court, Malema criticised Zuma’s stance, reaffirmed support for Sahrawi independence, and […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het ‘n joernalis van die Times of Israel, Paula Slier, gekritiseer oor die verspreiding van roekelose en ongestaafde bewerings dat Suid-Afrika Hamas ondersteun het voor sy aanvalle op Israel op 7 Oktober 2023. Die departement se woordvoerder, Chrispin Phiri, het Slier in ‘n ope brief veroordeel omdat […]
# Die leier van die African Congress for Transformation, Ace Magashule sê Suid-Afrikaners het vertroue in president Cyril Ramaphosa se administrasie verloor, en dit ‘n regering van nasionale verraad genoem. Magashule beweer dat die Nasionale Vervolgingsgesag deur interne en eksterne magte geïnfiltreer is, wat optrede teen hoëvlak korrupsie belemmer. Hy het die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, […]