# Ekonome wat aan die Buro vir Marknavorsing en Unisa se Ekonoom van die Jaar-kompetisie deelneem, verwag nie vanjaar verdere rentekoersverhogings nie. Die 43 ekonome se vooruitskattings vir September volg op ‘n rentekoersverhoging wat die prima uitleenkoers tot 10,75-persent laat styg het. Die buro se uitvoerende hoof, Carel van Aardt, sê swakker ekonomiese groei en […]
# The DA is leading the ANC in knife-edge metro races ahead of next month’s local government elections. A new eNCA Mark Data poll shows the parties virtually neck-and-neck in Nelson Mandela Bay, with the DA on 37.7-percent and the ANC on 37.4-percent. In Ekurhuleni, the DA leads with 31.2-percent against the ANC’s 29.4-percent. DA […]
# Economists participating in the Bureau of Market Research and Unisa’s Economist of the Year Competition do not expect further interest rate hikes this year. The 43 economists’ September forecasts follow a hike that pushed the prime lending rate to 10.75-percent. The bureau’s CEO, Carel van Aardt, says weaker economic growth and consumer demand could […]
# President Cyril Ramaphosa sê die hervorming van Suid-Afrika se landbousektor is noodsaaklik vir ekonomiese hervorming en voedselsekerheid. Hy sê in sy weeklikse nuusbrief die regering sal deur sy Proaktiewe Grondverkrygingstrategie ongeveer 2,5-miljoen hektaar staatsgrond aan swart boere beskikbaar stel en van titelaktes voorsien. Hy sê bekostigbare befondsing is noodsaaklik vir opkomende handelsboere om suksesvolle […]
# The ANC Youth League has condemned what it describes as an escalating offensive against the economic upliftment of black people. The organisation says the setting aside of the Legal Sector Code by the Gauteng High Court in Pretoria, the Constitutional Court’s invalidation of the Public Procurement Act, and efforts to weaken Broad-Based Black Economic […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging wens 2026 se matrieks sterkte en voorspoed toe met die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen wat môre begin. ‘n Rekordgetal van 962-duisend-832 kandidate het geregistreer. MISA se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die vereniging help sy lede se kinders deur finansiële ondersteuning, insluitend ‘n beurs van 12-duisend-500-rand en ‘n skoolondersteuningsprogram, om leerders te help om […]
# The GOOD Party says the state must prioritise prevention, accountability and safe infrastructure to protect women and children against gender-based violence. GOOD Party Secretary-General Brett Herron says men must be at the forefront of the fight against GBV by challenging abusive behaviour and holding one another accountable. Herron says communities also have a responsibility […]
# Die Gautengse polisie het bevestig ‘n verdagte is aangekeer in verband met die moord op die 38-jarige drawwer, Elizabeth “Tsontso” Moselakgomo. Sy het op 12 September verdwyn nadat sy haar huis in Rhodesfield, Kemptonpark, verlaat het. Haar dood het landwye kommer veroorsaak en opnuut die kollig op vroue se veiligheid geplaas. Nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda […]
# Die bestuur van die Wes-Kaapse polisie verwelkom die inhegtenisneming van ‘n man in verband met ‘n massa-skietery in Lwandle in die Strand op 27 September. Elf mense is dood en tien beseer. Die 32-jarige verdagte is Vrydag in Lwandle aangekeer. Polisiewoordvoerder André Traut sê die man verskyn vandag in die Landdroshof in die Strand […]