# Die ANC het die Konstitusionele Hof meegedeel die Verkiesingskommissie moet sy kandidate in ses munisipaliteite insluit indien die wet dit vereis. Regsverteenwoordiger Daniel Berger sê die party se kandidaatlyste behoort nie weens ‘n administratiewe oorsig uitgesluit te word nie.Hy sê dit sal sowat 720-duisend-rand kos om die stembriewe te verander. Berger meen die uitsluiting […]
# Die ANC-Jeugliga veroordeel vermeende toenemende pogings om swart mense se ekonomiese vooruitgang te stuit. Hy sê onlangse hofuitsprake en pogings om swart ekonomiese bemagtiging in staatskontrakte af te skaal, bemoeilik pogings om die ekonomiese ongelykhede van die verlede reg te stel. Die liga verwys na die tersydestelling van die Regsdienskode deur die Hooggeregshof in […]
# Die ANC se regsverteenwoordiger, Daniel Berger, het in die Konstitusionele Hof aangevoer die party het voldoen aan al die wettige en regulatoriese vereistes vir kandidaatbenoemings voor die Verkiesingskommissie se sperdatum. Die ANC vra die hof om 181 afgekeurde kandidate toe te laat om in ses munisipaliteite mee te ding tydens die plaaslike verkiesing. Berger […]
# The ANC has told the Constitutional Court the Electoral Commission must include its candidates for six municipalities if required by law. Legal repesentative Daniel Berger argues failing to click the final submission button should not automatically disqualify the party’s lists. He says changing the ballot papers would cost approximately 720-thousand-rand, and argues excluding the […]
# Incoming Road Accident Fund CEO Waseem Carrim says he will reform the fund’s financial model, tackle fraud and corruption, and address its severe claims backlog. He takes office on November 1, becoming the fund’s fifth CEO in just over a year. The RAF receives more than 50-billion-rand annually, but its liabilities exceed 400-billion-rand. Carrim […]
# ANC legal representative Daniel Berger has argued at the Constitutional Court the party complied with all statutory and regulatory requirements for candidate nominations before the Electoral Commission’s deadline. The ANC is asking the court to allow 181 disqualified candidates to contest the local elections in six municipalities. Berger says the party simply asks that […]
# Die DA loop net-net voor teen die ANC in sekere metro’s voor volgende maand se plaaslike verkiesing. ‘n Nuwe peiling deur eNCA en MarkData toon die twee is feitlik gelykop in Nelson Mandelabaai, met die DA op 37,7-persent en die ANC op 37,4-persent. Die DA het in Ekurhuleni ‘n voorsprong van 31,2-persent teenoor die […]
# COSATU se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, is vol vertroue die federasie se 15de nasionale kongres sal suksesvol by Emperors Palace in Kempton Park, Gauteng, verloop. COSATU het in September verdaag ná meningsverskille oor ‘n leierskapsverandering. Tydens die driedaagse kongres sal daar ook besin word oor komende veldtogte en die versterking van die leierskap. Hy […]
# COSATU’s parliamentary coordinator Matthew Parks has expressed confidence that the federation’s 15th national congress will progress well at Emperors Palace in Kempton Park, Gauteng. COSATU adjourned in September following disagreements about a change in leadership. The three-day congress will also discuss future campaigns and strengthening leadership. He says the federation is confident the gathering […]