# Die president van die landbou-organisasie TLU SA, Henry Geldenhuys, het ’n strafregtelike klag in Sheepmoor, Mpumalanga ingedien teen ‘n parlementslid vir die MK-party, Andile Mngxitama. Die klag volg op uitlatings wat Mngxitama na bewering gemaak het ter ondersteuning van die aanval op die boer Donovan Marx, waartydens die slagoffer se ore afgesny is. Volgens […]
# The South African Council of Churches, the National Foundations Dialogue Initiative and the Women’s Election Mechanism for Peace have commended South Africans for upholding democracy and ensuring peaceful and orderly 2026 local government elections. The organisations deployed 619 trained and accredited election observers across all nine provinces to monitor the opening, voting, closing and […]
# Eskom sê hy handhaaf steeds die vordering wat deur sy Herstelplan vir Elektrisiteitsopwekking behaal is, met ‘n energiebeskikbaarheidsfaktor van 68,16-persent vir die boekjaar tot dusver. Die kragvoorsiener se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die verbeterde opwekkingsprestasie het die land se elektrisiteitstelsel versterk, wat dit moontlik maak om die fokus te verskuif van herstel na langtermynbetroubaarheid […]
# The Agricultural organisation TLU SA President Henry Geldenhuys has laid a criminal complaint against MK Party Member of Parliament Andile Mngxitama in Sheepmoor, Mpumalanga. The complaint follows remarks allegedly made by Mngxitama in support of the attack on farmer Donovan Marx, during which the victim’s ears were reportedly cut off. TLU SA, Bennie van […]
# EFF leader Julius Malema has criticised former EFF MP Mbuyiseni Ndlozi for not participating in South Africa’s 2026 local government elections. Ndlozi revealed during an interview on SABC 1’s Daily Thetha that he had chosen not to vote, citing divisions among black political parties and dissatisfaction with the country’s political leadership. Responding to Ndlozi’s […]
# Die EFF-leier het gevra dat die EFF, die ANC, die SAKP en die MK-party moet saamwerk en ‘n koalisie-regering vorm. Malema sê die ANC sal dalk selfs sy president, Cyril Ramaphosa, moet opoffer om die MK-party te akkommodeer as deel van ‘n moontlike koalisie-ooreenkoms. Terwyl hy die media by die OVK se uitslagsentrum in […]
# Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die ANC bly die grootste politieke party in die land, nadat hy volstrekte oorwinnings in verskeie munisipaliteite tydens die 2026-plaaslikeregeringsverkiesings behaal het. In ‘n toespraak aan die media by die Verkiesingskommissie se Resultatesentrum in Midrand, Johannesburg, het Mbalula gesê die party het met 99-persent van die stemdistrikte reeds verklaar […]
# Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula het EFF-leier Julius Malema gekritiseer oor sy uitlatings waarin hy ‘n koalisie-regering voorstel wat die EFF, die ANC, die SAKP en die MK-party insluit. Mbalula het ook beswaar gemaak teen Malema se oproep vir die verwydering van president Cyril Ramaphosa. Hy het die kommentaar as onvanpas bestempel en gesê dit […]
# Eskom says it continues to sustain the gains achieved through its Generation Recovery Plan, with its financial year-to-date Energy Availability Factor reaching 68.16-percent. The power utility spokesperson, Daphne Mokwena says the improved generation performance has strengthened the country’s electricity system, allowing it to shift its focus from recovery to long-term reliability and sustainability: