# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie sê die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen is die hoogtepunt van jare se harde werk, toewyding, deursettingsvermoë en opoffering deur leerders, onderwysers, ouers en voogde. ‘n Rekordgetal van 962-duisend-832 kandidate is geregistreer vir die eksamen in Oktober en November, wat môre begin. SADOU se woordvoerder, Nomusa Cembi, sê leerders word aangemoedig om […]
# RISE Mzansi leader Songezo Zibi has warned against normalising violent intimidation of the judiciary, saying such actions threaten democracy and the rule of law. Durban and Johannesburg have been in the grip of demonstrations that turned violent, following the Constitutional Court ruling on asylum applications. The court declared sections of the Refugees Act unconstitutional. Zibi […]
# Die DA dring aan op ‘n onafhanklike ondersoek na 12 betwiste insolvente boedels wat deur die Landbank hanteer word, met moontlike botsende belange vir die ondersoeker Angelena Poole. Sy is een van twee persone wat aangestel is om die geskille te ondersoek en het verskeie bestaande professionele bande met die Landbank. Igor Scheurkogel van […]
# The South African Democratic Teachers Union says the National Senior Certificate examinations represent the culmination of years of hard work, dedication, perseverance and sacrifice by learners, teachers, parents and guardians. A record 962-thousand-832 candidates are registered to sit the October/November examinations, which get underway tomorrow. SADTU’s spokesperson Nomusa Cembi says learners are encouraged to […]
# Die Jacob Zuma-stigting veroordeel wat hy as “media-waansin” beskryf, en sê dit word aangeblaas deur gerugte, verkeerde inligting en meedoënlose openbare obsessie oor die voormalige president se gesondheid. Die 84-jarige Zuma word sedert verlede week by die Netcare St Anne’s-hospitaal in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal behandel. Die stigting se woordvoerder Mzwanele Manyi sê Zuma verdien dieselfde […]
# Die regering beplan om die Konstitusionele Hof te nader om hom meer tyd te gun vir die implementering van sy uitspraak, wat prosedurele struikelblokke vir asielaansoeke verwyder het. Die hof het sekere bepalings van die Wet op Vlugtelinge ongrondwetlik verklaar wat immigrasiebeamptes toegelaat het om ‘n asielsoeker te deporteer indien hulle sonder ‘n deurreisvisum […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê sy departement ontwikkel ‘n biometriese aanlynplatform om asielaansoeke te bespoedig, identiteitsverifikasie te versterk en te verhoed dat aansoekers wie se aansoeke afgekeur is, herhaaldelik eise indien om hul verwydering te vertraag. Na verwagting sal die platform teen 10 November vanjaar in werking wees. Schreiber sê die […]
# The Jacob Zuma Foundation has condemned what it calls a “media frenzy” fuelled by rumours, misinformation and relentless public scrutiny over the former president’s health. Eighty-four-year-old Zuma has been receiving treatment at the Netcare St Anne’s Hospital in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, since last week. The foundation’s Mzwanele Manyi says Zuma deserves the same dignity, privacy and […]
# The DA is calling for an independent investigation into 12 disputed insolvent estates pursued by Land Bank, citing a possible conflict of interest for Angelena Poole. She is one of the two investigators appointed to examine these disputes, and has several existing professional ties to Land Bank matters. The DA’s Igor Scheurkogel, says farmers […]