# Die DA sê die Padongelukkefonds moet hervorm word voor daar van motoriste verwag kan word om meer te betaal. Die party sê die fonds het Nasionale Tesourie versoek om die brandstofheffing met 75-sent-per-liter tot drie-rand te verhoog, terwyl duisende geldige eise steeds onbetaald is. Chris Hunsinger van die DA sê die fonds het 12,8-miljoen-rand […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, neem die onwettige besetting van staatsgrond naby Grabouw na die Wes-Kaapse Hooggeregshof. Die eiendom van twee-duisend hektaar langs die N2 word reeds jare lank beset, en daar word beweer mense bou vakansiehuise daar met grond wat onwettig verkoop word. Macpherson sê die besetting het bosbouprojekte […]
# Die direkteur van die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid, Thuli Madonsela, doen ‘n beroep op munisipaliteite om grondwetlike regte in werklikheid te omskep deur dienslewering te verbeter en ongelykheid aan te spreek. In ‘n toespraak by die agtste Beraad oor Sosiale Geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch wat vandag ten einde loop, het Madonsela gesê munisipaliteite […]
# Die Verkiesingskommissie sê die ANC het moontlik die sperdatum vir die indiening van kandidate misgeloop deur nie die finale stap op sy aanlynstelsel te voltooi nie. Die ANC betwis die diskwalifisering van 181 kandidate in ses munisipaliteite. Advokaat Terry Motau van die OVK het aan die Konstitusionele Hof gesê alle partye moet dieselfde reëls […]
# Die nuwe uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Waseem Carrim, sê hy wil die fonds se finansiële stelsel hervorm, bedrog en korrupsie hok slaan en die groot agterstand in eise aanpak. Hy neem op 1 November die leisels oor en word die fonds se vyfde uitvoerende hoof in net meer as ‘n jaar. Die fonds […]
# The Electoral Commission says the ANC may have missed the candidate submission deadline by failing to complete the final step on its online system. The ANC is challenging the disqualification of 181 candidates across six municipalities. IEC advocate Terry Motau told the Constitutional Court that all parties must follow the same rules to ensure […]
# Die GOOD-party sê die staat moet voorkoming, aanspreeklikheid en veilige infrastruktuur voorop stel om vroue en kinders teen geslagsgeweld te beskerm. Sekretaris-generaal Brett Herron sê mans moet ‘n leidende rol speel in die stryd teen geslagsgeweld deur geweld en mishandeling teen te staan en mekaar tot verantwoording te roep. Hy sê gemeenskappe het ook […]
# Die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, is met onmiddelike ingang uit die polisie ontslaan. Hy is voor ‘n tugkomitee gedaag oor ernstige bewerings van korrupsie, magsmisbruik en bande met die misdaadwêreld. Hy staan ook tereg op aanklagte van verkragting, mensehandel en die seksuele gereedmaking van ‘n minderjarige. Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê […]
# Suspended deputy national police commissioner Shadrack Sibiya is no longer a police officer, effective today. He faced disciplinary proceedings over serious allegations of corruption, abuse of power and links to the criminal underworld, and also faces charges of rape, human trafficking and sexually grooming a minor. Acting national police commissioner Puleng Dimpane says Sibiya’s […]