# Minister of Justice and Constitutional Development, Mmamoloko Kubayi, maintains that government does not recognise the 30th of June deadline set for undocumented foreigners to leave the country. This comes as the anti-illegal-immigration group March and March has planned a national shutdown to demand that undocumented migrants leave the country. Kubayi says they work according […]
# Die Suid-Afrikaans Reserwebank waarsku die vooruitgang in kunsmatige intelligensie-modelle hou gevaar in vir finansiële bestendigheid en het tot ‘n aansienlike toename in kwesbaarheid van sagteware en rekenaarstelsels gelei. Die Reserwebank se jongste sesmaandelikse bestendigheidsoorsig wys ‘n gesofistikeerde veelvlakkige aanval wat eers skaars en kundige menslike kennis vereis het, nou bekom kan word vir sowat […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare is woedend oor berigte dat die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur sowat 50-miljoen-rand gaan betaal vir ʼn huurooreenkoms van ʼn gebou in Pretoria wat nooit gebruik is nie. ʼn Woordvoerder, Claude Naicker, sê dit verteenwoordig ernstige versuim wat bestuur, aanspreeklikheid en finansiële bestuur in die betrokke departement betref. Hy […]
# The Public Servants Association has expressed outrage over reports that the Department of Public Works and Infrastructure is set to pay approximately 50-million-rand to settle a lease agreement for a Pretoria building that was never occupied. The association’s Claude Naicker says this development represents a serious failure of governance, accountability, and financial management in […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, sê Suid-Afrika wil bande met China versterk wat wetenskap, tegnologie en innovering betref. Die minister het gister ʼn bilaterale hoëvlak-vergadering met die Chinese ambassadeur in Suid-Afrika, Wu Peng, gehou. Dis in aanloop tot volgende week se Wêreld KI-konferensie en hoëvlakvergadering oor wêreldwye KI-bestuur in Sjanghai, […]
# The South African Reserve Bank warns that advances in artificial intelligence models pose risks to financial stability, and have led to a significant increase in software and IT system vulnerability. The Reserve Bank’s latest half-yearly financial stability review shows that a sophisticated multistep attack that previously required scarce, elite human expertise can now be […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê voorbereidings vir die komende plaaslikeregeringverkiesing in November verloop vlot. Hy het gister die voorlegging van die Departement van Samewerkende Bestuursbegrotingstemming aan die Nasionale Raad van Provinsies voorgelê. Hlabisa sê vier-duisend-488 stadswyke is gefinaliseer. Dis ‘n toename van 20 wyke van die vier-duisend-468 in […]
# Minister of Science, Technology and Innovation, Blade Nzimande, says South Africa is committed to strengthening science, technology, and innovation cooperation with China. The minister held a high-level bilateral engagement with the Chinese Ambassador to South Africa, Wu Peng, yesterday. This is ahead of the World AI Conference and High-Level Meeting on Global AI Governance […]
# Die Nasionale Vergadering het die Wysigingswetsontwerp op Verdediging goedgekeur wat die Verdedigingswet van 2002 wysig sodat dit in ooreenstemming met die uitspraak van die Konstitusionele Hof kan wees. Die hof het bevind dele van die Verdedigingswet is nie grondwetlik nie, in so ‘n mate dat hulle lede van die uitvoerende bestuur die reg het […]