# Die vakbondfederasie COSATU, vra die regering om afgetrede militêre personeel te verseker hul mediese dekking is nie in die gedrang nie. Die vakbondfederasie is bekommerd oor berigte dat die mediese fonds vir oudlede van die Staandemag moontlik vanaf November nie sy verpligtinge sal kan nakom nie. COSATU sê sowat 21-duisend voormalige SANW-lede en hul […]
# The Congress of South African Trade Unions is calling on the government to assure retired military personnel that their medical cover remains secure. The federation says reports that the Regular Force Medical Continuation Fund could struggle to meet commitments from November are concerning as 21-thousand former SANDF members and their dependents could be affected. […]
# DA leader Geordin Hill-Lewis has paid tribute to nine women killed in Ekurhuleni, laying wreaths in their memory. The bodies were discovered in the municipality in less than two months. Hill-Lewis says women should be able to move through their communities without fear. He has called for stronger visible policing, improved lighting and surveillance, […]
# Die adjunkminister in die Presidensie vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Steve Letsike, sê geslagsgeweld en vrouemoord is onaanvaarbaar en vereis dringende optrede. Dit volg na die ontdekking van nege liggame in Ekurhuleni oor die afgelope twee maande. Letsike sê ‘n taakspan is intussen saamgestel, terwyl van die slagoffers nog nie geïdentifiseer […]
# Defend Our Democracy lei vandag verkiesingswaarnemers in Lenasia, Johannesburg op in die aanloop tot die plaaslike verkiesing. Die opleiding het ten doel om gemeenskapswaarnemers toe te rus met vaardighede om die verkiesing te monitor en deursigtigheid, aanspreeklikheid en nakoming van verkiesingswette te bevorder. Deelnemers uit gebiede soos Lenasia, Diepkloof, Meadowlands, Orlando en Protea Glen […]
# Die adjunkvoorsitter van die Unity Forum of Family Practitioners, Angelique Coetzee, vra waaksaamheid te midde van ‘n toename in A-pokke-gevalle, maar waarsku teen onnodige paniek. Coetzee het aan die SABC gesê enigiemand wat aan die virus blootgestel is of simptome soos koors, pynlike uitslae of blasies, kouekoors en geswelde limfkliere ontwikkel, moet onmiddellik mediese […]
# Die polisie het twee verdagtes in hegtenis geneem en drie ander noodlottig gewond tydens operasies wat gevolg het ná die moord op twee polisiebeamptes in Libode in die Oos-Kaap gister. Adjudant-offisier Thando Magoxo en konstabel Ntlahla Tyhali het reageer op ‘n diefstal-voorval in ‘n spazawinkel toe hulle doodgeskiet en hul vuurwapens gesteel is. Die […]
# Police have arrested two suspects and fatally wounded three others during operations following yesterday’s killing of two officers in Libode, Eastern Cape. Warrant Officer Thando Magoxo and Constable Ntlahla Tyhali were responding to a theft at a spaza shop when they were shot and killed, and their firearms stolen. Acting National Commissioner Lieutenant General […]
# The Police and Prisons Civil Rights Union in the Eastern Cape has condemned the killing of two police officers in Ziphundzana Location, near Libode in the Eastern Cape. The union says a Warrant Officer and Constable were responding to an alleged spaza shop robbery when gunfire erupted yesterday. Both officers were fatally wounded and […]