# Die bekende Suid-Afrikaanse akteur, die 81-jarige Marius Weyers, het ongeneeslike kanker. Weyers het aan Netwerk24 gesê hy vrede gemaak met sy toestand. Hy is onlangs in die hospitaal opgeneem en is tans in ʼn rehabilitasiesentrum. Weyers sal na verwagting terugkeer na sy huis in Rooi-Els waar hy sonder verdere mediese ingryping versorg sal word. […]
# Veteran South African actor Marius Weyers, aged 81, has been diagnosed with terminal cancer. Weyers told Netwerk24 he had come to terms with his condition and felt at peace. He was recently admitted to hospital and is now in a rehabilitation facility. Weyers is expected to return to his home in Rooi-Els where he […]
# Die Nasionale Huis van Tradisionele en Khoi-San-leiers sê hy onderhandel met die regering oor geskikte beskermingsdienste vir tradisionele leiers. Dit volg na die onlangse skietvoorvalle waarby senior tradisionele leiersfigure betrokke was. Die voorvalle sluit in die Vrystaatse Provinsiale Huis se voorsitter, Morena Neo Mopeli, en die president van die Kongres van Tradisionele Leiers van […]
# Die Afrika Mayibuye-beweging vra ʼn veilige, regverdige en geloofwaardige matriekeksamen vir die Klas van 2026, en sê die regering moet seker maak jongmense het ná skool toegang tot betekenisvolle ekonomiese geleenthede. Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het aangekondig dat 962-duisend-832 kandidate geregistreer is om die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen wat vandag begin, af […]
# The National House of Traditional and Khoi-San Leaders says it is continuing to engage government on the provision of appropriate protection services for traditional leaders, following recent shooting incidents involving senior traditional leadership figures. The incidents involved Free State Provincial House chairperson Morena Neo Mopeli and Congress of Traditional Leaders of South Africa president, […]
# The Afrika Mayibuye Movement is calling for safe, fair and credible matric examinations for the Class of 2026, while urging government to ensure that young people have access to meaningful economic opportunities after completing their schooling. Basic Education Minister Siviwe Gwarube has announced that 962-thousand-832 candidates are registered for the National Senior Certificate examinations, […]
# Die Afrika Mayibuye-beweging vra die Konstitusionele Hof om toe te laat dat alle kandidate wie se inligting vasgelê is, as finale kandidate aanvaar word voor die komende plaaslike verkiesing. Die beweging se versoek volg terwyl die Konstitusionele Hof ‘n geskil tussen die ANC en die Verkiesingskommissie oorweeg. Die beweging se woordvoerder, Sydney Baloyi, sê […]
# MOVE SA vra die regering om doeltreffende en wettige maatreëls in te stel om spanning tussen plaaslike gemeenskappe en buitelanders te verlig. Hy beklemtoon die behoefte aan verantwoordelike leierskap, deursigtige kommunikasie en konsekwente toepassing van hofuitsprake. Die partyleier Rali Mampeule sê die regering moet proaktief optree om die onderliggende oorsake van spanning aan te […]
# The Afrika Mayibuye Movement is calling on the Constitutional Court to allow all candidates whose information was captured to be admitted as final candidates ahead of the upcoming local government elections. The movement’s call comes as the Constitutional Court considers a dispute between the ANC and the Electoral Commission. The movement’s spokesperson Sydney Baloyi […]