# Die akademikus Thuli Madonsela sê Suid-Afrika se Grondwet waarborg nie werk aan jongmense nie, maar beloof geregtigheid in ‘n regverdige ekonomiese stelsel. Sy het aan Daily Maverick gesê die regering behoort ‘n omgewing te skep waar almal kan deelneem aan rykdom- en werkskepping. Madonsela sê jongmense moet aangemoedig word om entrepreneurs te word om […]
# Professor Thuli Madonsela says South Africa’s Constitution does not guarantee young people jobs, but promises justice within a fair economic system. Speaking to the Daily Maverick, she says the government should create an environment where everyone can participate in wealth creation and job creation. Madonsela argues that young people should be encouraged to become […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê die suksesvolle munisipale verkiesing getuig van Suid-Afrika se blywende grondwetlike demokrasie. Hierdie verkiesing het ‘n beter kiesersopkoms getoon, met 52-persent teenoor 45,9-persent in 2021. Matthew Parks van COSATU sê bestendige en vooruitstrewende koalisies in belang van werkersklasgemeenskappe moet gestig word in munisipaliteite waar partye nie ‘n volstrekte meerderheid ingepalm het […]
# ANC secretary-general Fikile Mbalula has dismissed suggestions president Cyril Ramaphosa was considering resigning following the party’s performance in the local government elections. The ANC’s national share of the vote dropped from 45.59-percent in 2021 to around 30.76-percent. Sunday Times reported Ramaphosa was willing to fall on his sword, and suggested the party’s National Executive […]
# NotInMyName International urges political leaders engaged in coalition negotiations to prioritize ethical and people-centred leadership. Spokesperson Themba Masango reminds negotiators to serve the interests of all citizens fairly, and not political elites. He highlights the urgent needs for honesty and accountable governance focused on delivering services efficiently and equitably. Masango says citizens’ trust must […]
# President Cyril Ramaphosa sê kiesers se stemme moet nooit as vanselfsprekend aanvaar word nie. Die Verkiesingskommissie het die verkiesing vry en regverdig verklaar. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief plaaslike regering moet ʼn enjinkamer vir dienslewering, ʼn aandrywer van ontwikkeling en skepper van geleenthede wees. Hy sê kiesers het dit deur hul stemme duidelik […]
# Union federation COSATU says the successful holding of the local government elections is a reflection of South Africa’s enduring constitutional democracy and political maturity. The elections saw an improved voter turnout of 52-percent from the 45.9-percent turnout recorded in 2021. COSATU’s Matthew Parks says stable, coherent and progressive coalitions that will be biased towards […]
# Forum for South Africa vra dringende wysigings aan Suid-Afrika se verkiesingswetgewing om die onafhanklikheid, deursigtigheid, aanspreeklikheid en geloofwaardigheid van die verkiesingsprosesse te versterk. Hy het kommer uitgespreek oor beweerde onreëlmatighede in die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes tydens verlede week se munisipale verkiesing. FORUM4SA se leier, Tebogo Mashilompane, sê daar is vrae oor die regverdigheid, onpartydigheid […]
# President Cyril Ramaphosa says winning the confidence of the electorate at the ballot box must never be taken for granted, following the conclusion of the local government elections. The Electoral Commission has officially declared the elections free and fair. In his weekly newsletter, Ramaphosa emphasises local government must serve as an engine room for […]