# Die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, sê Suid-Afrikaanse universiteite moet die samelewing dien, onafhanklike denke aanmoedig en studente toerus vir die toekoms. Hy het tydens ‘n nasionale webinaar gesê befondsing, studenteskuld en bestuur bly die grootste uitdagingings. Manamela vra volhoubare universiteitsbefondsing, wyer toegang tot onderwys en beter voorbereiding vir ‘n wêreld gevorm deur […]
# ‘n Veiligheidsontleder sê die voormalige adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, se oneerbare ontslag kan sy pensioenvoordele raak en hom ontneem van ‘n maandelikse pensioenuitbetaling. Hy is van sy rang gestroop nadat hy te midde van ‘n tugproses bedank het. Sibiya staan ook tereg op strafregtelike aanklagte van verkragting, mensehandel en seksuele gereedmaking. Willem Els van […]
# Die ANC het die aanvang van 2026 se Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen verwelkom, met bykans ‘n miljoen kandidate wat vanjaar geregistreer is. Woordvoerder Mahlengi Bhengu het die belangrikheid beklemtoon om ‘n onderwysstelsel te bou wat in die land se behoeftes voorsien en sy ontwikkelings-voorkeure ondersteun. Sy sê die eksamen is ‘n belangrike mylpaal vir leerders […]
# A security analyst says former deputy police commissioner Shadrack Sibiya’s dishonourable discharge will affect his pension, leaving him without monthly payments. He had been stripped of his rank after resigning amid disciplinary proceedings. Sibya also faces criminal charges of rape, human trafficking and sexual grooming. The Institute for Security Studies’ Willem Els says the […]
# South Africa has established the South African Electric Mobility Association to represent the country’s growing electric vehicle sector. The association brings together consumers, retailers and charging infrastructure providers to engage government on policies and regulations. At its launch, the association signed a partnership agreement with the Norwegian Electric Vehicle Association to share expertise and […]
# South Africans face higher travel costs this festive season, with Investec chief economist Annabel Bishop warning fuel prices will remain elevated into 2027. Speaking to CapeTalk, Bishop said petrol prices had risen from 20- to 30-rand a litre this year, while diesel climbed from 17- to 31-rand and could rise up to 34-rand next […]
# Die Madlanga-kommissie se getuienisleiers het aansoek gedoen om die waarnemende koördineerder van die Intelligensie-koördineringskomitee, Ntandazo Sifolo, se getuienis agter geslote deure aan te hoor. Dit sal na verwagting fokus op intelligensiestrukture, georganiseerde misdaad-bedreigings en bewerings van infiltrasie van die strafregstelsel. Die getuienisleiers vra dat sy getuienis, opnames, getuienisverslae en ondersteunende dokumente vertroulik hanteer word. […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die toenemende skuldlas op Afrika belemmer sy ontwikkelingsdoelwitte. Hy het tydens die Afrika- en Europa-dialoog in Pretoria gesê 25 Afrikalande het die afgelope paar jaar meer bestee aan skuld-delging as aan gesondheid en onderwys. Lamola sê lande in die Globale Suide moet tot ses-persentasiepunte […]
# The SACP says universities and Technical and Vocational Education and Training colleges must be ready to absorb the class of 2026 as a record 962-thousand-832 candidates begin matric examinations. The party says the focus should not only be on writing exams, but on ensuring qualifying learners can access post-school opportunities. They call on higher […]