# Die Regterlike Dienskommissie het die verhoor teen Oos-Kaapse Hooggeregshofregter Belinda Hartle begin oor beweerde rassistiese opmerkings teenoor die Hooggeregshofklerk Thozamile Semekazi. Die getuienisleier, advokaat Thabang Kalakgosi sê die toets is of ‘n redelike persoon Regter Hartle se beweerde opmerkings as beledigend, vernederend en rasisties aanstootlik sou beskou. Semekazi het emosioneel geraak terwyl hy die […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku Gauteng moet hierdie week voorberei vir uiterste hitte ná erge donderstorms en oorstromings. Pretoria en Vereeniging kan 36-grade-Celsius bereik en Johannesburg 34, met ‘n 38- tot 50-persent kans op buie. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê hittegolwe, brandgevaar én verspreide reënbuie word oor die res van die land verwag. ‘n Waarskuwing is […]
# Die regering het na verlede week se plaaslikeregeringsverkiesing, nuutverkose raadslede aangemoedig om gemeenskappe met integriteit, deursigtigheid en verantwoordbaarheid te dien. Die regering het Suid-Afrikaners gelukgewens met hul deelname aan die verkiesing, en die Verkiesingskommissie, die polisie en ander belanghebbendes geprys nadat hulle verseker het die verkiesing het veilig, vry en regverdig verloop. Die adjunk-regeringswoordvoerder, […]
# Die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie gaan nie kommentaar lewer oor die persoonlike aangeleenthede van die geskorste hoofondersoeker, Dylan Perumal, nie. Dit volg na berigte dat hy Vrydag in ‘n kritieke toestand na ‘n hospitaal in GuKompo-stad in die Oos-Kaap geneem is na ‘n beweerde selfmoordpoging. Daar is verwag dat Perumal binnekort voor die Madlanga-kommissie ondervra […]
# The Judicial Service Commission has commenced the hearing against Eastern Cape High Court Judge Belinda Hartle on alleged racist remarks to High Court clerk Thozamile Semekazi. Evidence leader Advocate Thabang Kalakgosi says the test is whether a reasonable person would regard Judge Hartle’s alleged remarks as abusive, demeaning and racially offensive. Semekazi became emotional […]
# Die Madlanga-kommissie se kommissaris, Sesi Baloyi, bevraagteken of daar bewyse is dat Vusimuzi “Cat” Matlala ondersoek word oor sy getuienis in die parlement. Dit volg omdat Matlala se regsverteenwoordiger, advokaat Annelene van den Heever, die gebruik van sy mislukte pleit- en vonnisooreenkoms met die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie teëstaan. Sy voer aan verklarings wat met […]
# ‘n Nuwe studie toon slegs ses-persent van die Padongelukkefonds se uitbetalings word vir mediese sorg gebruik, vergeleke met 53-persent vir die verlies aan inkomste. Die navorsing, wat op die Aktuaris-vereniging van Suid-Afrika se kongres aangebied is, dui aan vroeëre mediese behandeling kan langtermyn-vergoedingseise verminder. Die studie beklemtoon ook die fonds se onbetaalde verpligtinge van […]
# Government has urged newly elected councillors to serve communities with integrity, transparency and accountability following last week’s local government elections. It has congratulated South Africans on their participation in the elections and commended the Electoral Commission, police and other stakeholders for ensuring a safe, free and fair poll. Deputy government spokesperson William Baloyi called […]
# Madlanga Commission Commissioner Sesi Baloyi has questioned whether there is evidence that Vusimuzi “Cat” Matlala is being investigated over his parliamentary testimony. This comes as Matlala’s lawyer, Advocate Annelene van den Heever, opposes the use of his collapsed plea and sentence agreement with the Investigating Directorate Against Corruption. She argues that statements linked to […]