# Sun International het ‘n handves vir verantwoordelike dobbelary van stapel gestuur en bepleit strenger maatreëls om mense wat dobbel te beskerm. Die handves beperk dobbeladvertensies, bied hulpmiddels om mense te beskerm en maak van volgende jaar voorsiening vir die gebruik van kunsmatige intelligensie om mense te identifiseer wat dobbelprobleme kan ontwikkel. Ulrik Bengtsson van […]
# Die SAKP sê universiteite en kolleges vir Tegniese en Beroeps-onderwys en -opleiding moet gereed wees om die klas van 2026 te ontvang namate 962-duisend-832 kandidate met hul matriekeindeksamen begin. Volgens die party behoort die fokus nie net op die eksamen te wees nie, maar ook op die versekering dat leerders wat kwalifiseer toegang tot […]
# Eskom is looking for a strategic partner to help develop a 1.5-gigawatt pumped storage scheme near Roossenekal in Limpopo. The Tubatse project is expected to become South Africa’s largest pumped storage facility, with the capacity to store 21 gigawatt-hours of electricity and generate power for up to 14 hours. Eskom spokesperson Daphne Mokwena says […]
# Mynbouproduksie het volgens Statistiek Suid-Afrika in Augustus met 12,7-persent gedaal. Die afname word hoofsaaklik toegeskryf aan swakker produksie van platinum-groepmetale, steenkool en ystererts. Mineraalverkope was ook onder druk en het met 15,1-persent afgeneem vergeleke met Augustus verlede jaar. Goudverkope het met bykans 49-persent teruggesak. Juan-Pierre Terblanche van Statistiek Suid-Afrika sê mynbouproduksie het in die […]
# Die staat het ‘n beëdigde verklaring ingedien wat beweer die voormalige adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, het ‘n man, geïdentifiseer as mnr M, gedreig nadat hy hom daarvan beskuldig het dat hy sy tienerdogter seksueel aangerand het. Die beëdigde verklaring, wat in die Landdroshof in Randburg, Gauteng, voorgelees is, beweer Sibiya het mnr M woedend […]
# Sun International has launched a responsible gambling charter, calling for stronger regulation to protect players. The charter limits gambling adverts, provides player protection tools and introduces artificial intelligence next year to identify at-risk gamblers. The company’s Ulrik Bengtsson says online gambling accounts for customers who declare that they receive South African Social Security Agency […]
# The state has submitted an affidavit alleging former deputy national police commissioner Shadrack Sibiya threatened a man identified as Mr M, who accused him of sexually assaulting his teenage daugther. The affidavit read in the Randburg Magistrate’s Court in Gauteng claims Sibiya called Mr M angrily while a police case was being opened after […]
# Die Jacob Zuma-stigting het berigte ontken dat die oudpresident en leier van die MK-party uit die hospitaal ontslaan is. Die stigting sê Zuma is steeds in die Netcare St Anne’s-hospitaal in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, waar hy volgens sy party vir ‘n roetine-ondersoek opgeneem is. Die party sê hy is in ‘n goeie luim. President Cyril […]
# Statistics South Africa announced that mining production fell by 12.7-percent in August. The decline was mainly driven by lower production of platinum group metals, coal and iron ore. Mineral sales also dropped by 15.1-percent compared with the same month last year, with gold sales falling by nearly 49-percent. Stats SA’s Juan-Pierre Terblanche says mining […]