# Sonke Gender Justice waarsku kerke daarteen om bewerings van seksuele mishandeling te verdoesel ten einde hul reputasies te beskerm. Die organisasie sê bewerings van misdrywe deur godsdiensleiers moet by die polisie aangemeld word en nie slegs deur die kerke self hanteer word nie. Hy doen ook ‘n beroep op duidelike beleide om mishandeling te […]
# Die ANC sê hy steun nie staatsbeheer oor kerke nie en glo godsdiens-instellings moet vry bly om hul eie sake binne die raamwerk van die Grondwet te bestuur. Die party het reageer op kommer wat uitgespreek is deur die South African Church Defenders, wat beplan om te betoog teen voorgestelde regulering van kerke deur […]
# AfriForum sê sy jongste landwye patrollies het gelei tot inhegtenisname en die beslaglegging op dwelms, wapens en onwettige alkohol in verskeie gebiede. Die operasie het 178 buurt- en plaaswaggroepe ingesluit wat saam met die polisie gewerk het. Dit het gelei het tot die beslaglegging op wapens en dwelms in Springs, Gauteng, en sewe arrestasies […]
# Suid-Afrika het die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Elektriese Mobiliteit gestig om die land se groeiende elektriese voertuigsektor te verteenwoordig. Die vereniging bring verbruikers, kleinhandelaars en laai-infrastruktuurverskaffers bymekaar om die regering te betrek oor beleid en regulasies. By sy bekendstelling het die vereniging ‘n vennootskapsooreenkoms met die Noorweegse Electric Vehicle Association onderteken om kundigheid uit te […]
# Eskom is op soek na ‘n strategiese vennoot om te help met die ontwikkeling van ‘n pomp-opgaarskema van 1,5 gigawatt naby Roossenekal in Limpopo. Na verwagting sal die Tubatse-projek Suid-Afrika se grootste pomp-opgaarfasiliteit word, met die vermoë om 21-gigawatt-uur elektrisiteit te stoor en vir tot 14 uur krag op te wek. Die woordvoerder van […]
# Solidarity’s Helping Hand says online gambling in South Africa grew by 390-percent between 2021 and last year, putting increasing financial pressure on households. Its latest report indicates nearly three-quarters of the 1.5-trillion-rand wagered in the gambling industry in 2024/2025 was online, with operators retaining 75-billion-rand after payouts. Solidarity’s Phillip Bruwer calls for stricter controls […]
# Solidariteit se Helpende Hand sê aanlyndobbelary in Suid-Afrika het tussen 2021 en verlede jaar met 390-persent gegroei, wat toenemende finansiële druk op huishoudings plaas. Die organisasie se jongste verslag toon bykans driekwart van die 1,5-duisend-miljard-rand wat in 2024/2025 in die dobbelbedryf gewed is, het aanlyn plaasgevind, en dobbeloperateurs het ná uitbetalings 75-miljard-rand in hulle […]
# Mastercard vra regerings en ondernemings in Afrika om kuberveiligheid te verskerp namate digitale betalings en aanlyn inkopies toeneem. ‘n Verslag van Mastercard toon Afrika se digitale betalingsekonomie kan teen 2030 ‘n waarde van 24,8-duisend-miljard-rand bereik. Die verslag toon kuberaanvalle het tussen 2016 en 2025 met meer as 421-persent toegeneem. Shabir Ahmed van Mastercard sê […]
# Twee voormalige amptenare van Binnelandse Sake is aangekeer nadat hulle na bewering Suid-Afrikaanse paspoorte vir tot 100-duisend-rand elk aan buitelandse burgers verkoop het. Die arrestasies volg op ‘n gesamentlike ondersoek deur die Valke en die Teenkorrupsie-eenheid na ‘n sindikaat wat in 2022 ontbloot is. Die voormalige amptenare het na bewering misbruik gemaak van ‘n […]