# ‘n Vyftig-jarige sangoma van Lesotho, Sebokoana Khounyana, het in die Landdroshof in Vanderbijlpark verskyn vir die moord met voorbedagte rade en mensehandel van die twee-jarige Kutlwano Shalaba. Die kind se ma, Kuneuwe Shalaba, staan ook tereg op ‘n aanklag van moord. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die kind is vergiftig en […]
# A 50-year-old Lesotho sangoma, Sebokoana Khounyana, appeared in the Vanderbijlpark Magistrate’s Court for the premeditated murder and trafficking of two-year-old Kutlwano Shalaba. The child’s mother, Kuneuwe Shalaba, also faces a murder charge. NPA’s Lumka Mahanjana says the child was poisoned and buried in a shallow grave. She confirmed that bail is opposed for both […]
# Die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Handel, Nywerheid en Mededinging, Mzwandile Masina, sê Starlink is nie die enigste manier om internettoegang in Suid-Afrika uit te brei nie. Masina se kommentaar volg ná ‘n openbare debat oor Starlink se nakoming van plaaslike eienaarskapwette. Masina het klem gelê op die behoefte om ‘n reeks […]
# Parliament’s Portfolio Committee on Trade, Industry and Competition chairperson, Mzwandile Masina says Starlink is not the only option for expanding internet access in South Africa. Masina’s comments follow public debate around Starlink’s compliance with local ownership laws. Masina emphasised the need to explore a range of technologies to bridge the digital divide. He insists […]
# Die Nasionale Mynwerkersunie veroordeel die toeken van ‘n tender vir ‘n batterybergingsprojek ter waarde van 9,5 miljard-rand aan Mulilo Energy, onder voorsitterskap van die voormalige Eskom-bedryfshoof, Jan Oberholzer. Die vakbond sê dit kom neer op ‘n ernstige belangebotsing en ondermyn openbare vertroue. Khangela Baloyi van NUM vra dat die transaksie geskrap moet word en […]
# The National Union of Mineworkers condemns the awarding of a 9.5-billion-rand battery storage project to Mulilo Energy, chaired by former Eskom COO Jan Oberholzer. The union says this amounts to a serious conflict of interest and undermines public trust. NUM’s Khangela Baloyi, is calling for the deal to be scrapped and for a full […]
# Cosatu bepleit beter ondersteuning om onderwysassistente te help om voltydse onderwysers te word en so meer loopbaanrigtings vir jongmense oop te stel. Die vakbond sê dit sal onderwys help verbeter, die wanbalans in die onderwyser-leerder ratio verminder en jeugwerkloosheid beveg. Matthew Parks van Cosatu verwelkom die terugkeer van die presidensiële werkstimulus, wat 200-duisend jongmense […]
# Cosatu calls for strong support for teachers’ assistants to become permanent teachers, opening career paths for young people. The federation says this will help improve education, reduce the high teacher-to-learner ratio and fight youth unemployment. Cosatu’s Matthew Parks welcomes the restart of the presidential employment stimulus, which sees 200-thousand young people begin work as […]
# ASP Isotopes het ‘n strategiese vennootskap met Isotopia Molecular Imaging aangegaan om Gadolinium-160 te verskaf, noodsaaklik vir die vervaardiging van ‘n kankerbestrydende isotoop terbium-161. ASP sal sy kwantumtegnologie gebruik om aan die groeiende mediese aanvraag te voldoen. Die ooreenkoms teiken prostaatkanker, neuro-endokriene gewasse en ander kwaadaardighede, en verwyder belangrike voorraad-bottelnekke. Die uitvoerende hoof van […]