# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor die meer as elf-miljard-rand wat provinsiale Gesondheidsdepartemente aan die Nasionale Gesondheids-laboratoriumdiens skuld. KwaZulu-Natal skuld die meeste, naamlik net meer as 4,8-miljard-rand, gevolg deur Gauteng met 3,2-miljard en die Oos-Kaap met meer as 1,1-miljard. Claude Naicker van die vakbond sê die stygende skuldkrisis belemmer die diens se vermoë […]
# The Border Management Authority intercepted a drug consignment at the Beitbridge Port of Entry valued at 998.2-million-rand in Musina, Limpopo. Three Malawian suspects were arrested. An intelligence-driven operation coordinated out of the National Targeting Centre identified a truck travelling through Zimbabwe to Beitbridge. According to the BMA, the truck was intercepted and examined through […]
# Die Departement van Korrektiewe Dienste kan nie rekenskap gee van 27-duisend-797 voortvlugtige hoërisiko-paroolgangers nie. Hul misdade sluit in moord, verkragting, ontvoering en gewapende roof. ʼn AmaBhungane-ondersoek het onthul dat 15-duisend-860 voortvlugtig is sedert hulle tussen 1991 en 2004 op parool vrygelaat is, maar die staat kan hulle nie opspoor en weer arresteer nie. Gauteng […]
# The Department of Correctional Services cannot account for 27-thousand-797 high-risk parolees who have absconded, including offenders convicted of serious crimes of murder, rape, kidnapping, and armed robbery. An AmaBhungane investigation reveals that 15-thousand-860 are archived absconders, parolees who were released between 1991 and 2004 and whom the state has failed to trace and rearrest. […]
# Die DA sê Suid-Afrika se naskoolse befondsingstelsel is onder geweldige en toenemende druk met universiteite en TVET-kolleges wat studenteskuld van 62-miljard-rand moet hanteer. Skuld aan universiteite beloop sowat 59-miljard-rand, insluitend ongeveer 29-miljard-rand van studente wat deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente befonds word. Delmaine Christians van die DA sê die oplossing vir studenteskuld […]
# Die EFF eis dat die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, president Cyril Ramaphosa se aansoek teenstaan om die Artikel 89-paneel se verslag te laat hersien. Hy het Dinsdag hofstukke by die Wes-Kaapse Hooggeregshof ingedien om die verslag te laat hersien. Die paneel het bevind daar is prima facie-bewyse dat Ramaphosa moontlik die […]
# The Public Servants Association is concerned over the more than eleven-billion-rand owed by provincial Health Departments to the National Health Laboratory Service. KwaZulu-Natal is the leading debtor with over 4.8-billion-rand, followed by Gauteng with over 3.2-billion-rand and the Eastern Cape with over 1.1-billion-rand. PSA’s Claude Naicker says this escalating debt crisis is severely undermining […]
# Die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, sê oorbevolking in tronke word veroorsaak deur druk in die strafregstelsel. Dit sluit in vertragings om uitgestelde sake en hofverwysings te verwerk. Die departement het tans 107-duisend beddens beskikbaar en gevonnisde gevangenes beset minstens 106-duisend-280 daarvan. Groenewald sê die grootste probleem is die meer as 62-duisend aangehoudenes […]
# The DA says South Africa’s post-school funding system is under severe and growing strain, with universities and Technical and Vocational Education and Training colleges facing 62-billion-rand student debt. Universities alone carry approximately 59-billion-rand in student debt, including around 29-billion-rand linked to NSFAS-funded students. The DA’s Delmaine Christians says the solution to the student debt crisis […]