# Die regering het streeksamewerking binne die Suider‑Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap gelas om bestendigheid in die voorsiening van brandstof en kunsmis te verseker. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die regering gryp in om brandstofpryse te verlig te midde van wêreldwye spanning weens die voortgesette konflik in die Midde-Ooste. Sy sê die kabinet het die […]
# Die kabinet veroordeel vals video’s en fotos waarin aanvalle op buitelandse burgers in Suid-Afrika uitgebeeld word. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê hierdie waninligting beskadig die land se beeld en bevorder onbestendigheid. Sy sê hoewel burgers teen onwettige immigrasie mag betoog, sal geweld en stamgegronde aanhitsing nie geduld word nie. Ntshavheni beklemtoon […]
# The DA has elected George Michalakis as its new parliamentary leader. The previous chief whip, was chosen ahead of contenders Andrew Whitfield and Kevin Mileham. The party says Michalakis will focus on legislative strategy and maintaining caucus discipline, especially with federal leader, Geordin Hill-Lewis, outside Parliament. The DA will now appoint a new chief […]
# Government has directed regional coordination through the Southern African Development Community to secure supply stability of fuel and fertiliser. Minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni says government is intervening to reduce fuel prices amid global tensions linked to the ongoing Middle Eastern conflict. She says cabinet has approved a 17.2-billion-rand fuel subsidy announced by […]
# Cabinet has condemned fake videos and images falsely showing attacks on foreign nationals in South Africa. Minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni says the misinformation damages the country’s reputation and fuels instability. She says while citizens may protest illegal immigration, violence and tribal mobilisation will not be tolerated. Ntshavheni emphasises authorities are strengthening border […]
# ‘n Afgetrede offisier van die Valke, Jakobus Prinsloo, het aan die Madlanga-kommissie gesê die geskorste hoof van die KwaZulu-Natalse Valke, Lesetja Senona, het geheimhouding gelas rondom ‘n dwelmbesending wat in sy kantoor geberg is. Hy het op vrae van kommissaris Sandile Khumalo geantwoord dat kommer oor sekerheidsmaatreëls geopper is na ‘n inbraak. Hy erken […]
# Retired Hawks officer Jakobus Prinsloo has told the Madlanga commission suspended KwaZulu-Natal Hawks boss Lesetja Senona ordered secrecy around a drug consignment stored in his office. He responded to commissioner Sandile Khumalo’s question. Prinsloo testified concerns about security were raised after a break-in, but the drugs remained in the office. He admitted no additional […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se plasing onder administrasie weerspieël ‘n diepgaande mislukking van bestuur en toesig. Die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, het die besluit geneem ná aanhoudende bestuurs-, finansiële en bedryfs-mislukkings. Claude Naicker van die vakbond sê hulle was deurentyd bekommerd oor die verdiepende krisis […]
# Die SABC se groepsbestuurder vir Nuus en Aktuele Sake, Deidré Uren, sê hulle bly daartoe verbind om burgers in te lig en op te voed voor die plaaslike regeringsverkiesing van 4 November. Sy sê daar is ‘n mandaat om billike en regverdige dekking in al 12 ampstale te verskaf. Uren sê die SABC sal […]