Skip to content

ANC herbevestig steun vir godsdiensvryheid en selfregulering deur kerke [KLANK]

# Die ANC sê hy steun nie staatsbeheer oor kerke nie en glo godsdiens-instellings moet vry bly om hul eie sake binne die raamwerk van die Grondwet te bestuur. Die party het reageer op kommer wat uitgespreek is deur die South African Church Defenders, wat beplan om te betoog teen voorgestelde regulering van kerke deur die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe. Die ANC-woordvoerder Mahlengi Bhengu sê godsdiens-instellings moet mense se regte, waardigheid en welstand beskerm terwyl hulle hul onafhanklikheid behou:

ENG BhenguOnReligiousInstitutions