# Die Teenkorrupsie-ondersoekdirektoraat het belowe om die stryd teen staatskapingskorrupsie voort te sit na vier voormalige Transnet-bestuurders borgtog van 50-duisend-rand elk deur die Palm Ridge Handelsmisdaadhof toegestaan is. Brian Molefe, Anoj Singh, Siyabonga Gama en Thamsanqa Jiyane staan tereg op 18 aanklagte, insluitend korrupsie. Henry Mamothame van die direktoraat sê die saak hou verband met […]
# The Investigating Directorate Against Corruption has vowed to continue the fight against state capture corruption after four former Transnet executives were granted 50-thousand-rand bail by the Palm Ridge Specialised Commercial Crimes Court. Brian Molefe, Anoj Singh, Siyabonga Gama and Thamsanqa Jiyane are facing 18 charges including corruption. The directorate’s Henry Mamothame says the case […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sal vandag die Skoon Stede en Dorpe-veldtog in Matjhabeng, Vrystaat lei. Die inisitiatief moedig skoner, groener en inklusiewe spasies in stedelike en landelike gebiede aan. Mashatile sal die Renergen-heliumgas-aanleg en Thabong-watersuiweringsaanleg besoek om vordering te ondersoek. Hy sal ook by inwoners vir padherstelwerk en skoonmaakpogings aansluit. Die veldtog steun sy belofte […]
# Deputy president Paul Mashatile will today lead the Clean Cities and Towns campaign in Matjhabeng, Free State. The initiative encourages cleaner, greener, and inclusive spaces in urban and rural areas. Mashatile will visit the Renergen Helium Gas Plant and Thabong Water Treatment Plant to assess progress. He’ll also join locals in road repairs and […]
# Meer as agt-duisend leerders sal van vandag tot Donderdag by die Rhema Bybelkerk in Randburg, Johannesburg, bymekaarkom vir die 2025 ABC Motsepe Suid-Afrikaanse Skole Koor-Eisteddfod. Die nasionale geleentheid, wat deur die Departemente van Basiese Onderwys en Sport, Kuns en Kultuur, in vennootskap met die Motsepe-stigting, aangebied word, bied kategorieë soos opera solo’s en klein […]
# Over eight-thousand learners will gather at Rhema Bible Church in Randburg, Johannesburg, for the 2025 ABC Motsepe South African Schools Choral Eisteddfod from today till Thursday. Hosted by the Departments of Basic Education and Sport, Arts and Culture, in partnership with the Motsepe Foundation, the national event features categories like Opera Solo and Small […]
# Die Federasie vir die Staal- en Ingenieursbedryf van Suider-Afrika het Tafadzwa Chibanguza vanaf vandag as sy aangewese uitvoerende hoof aangewys. Chibanguza sal sy rol amptelik op 1 Januarie volgende jaar aanvaar wannneer hy Lucio Trentini ná sy aftrede in 2027 sal opvolg. Hy was sedert Maart 2022 Seifsa se bedryfshoof. Die president van Seifsa, […]
# The Steel and Engineering Industries Federation of Southern Africa has named Tafadzwa Chibanguza as CEO designate, effective today. Chibanguza will officially assume the CEO role on 1 January next year, succeeding Lucio Trentini, who retires in 2027. He also served as Seifsa’s chief operations officer since March 2022. Seifsa president Elias Monage says Chibanguza […]
# Die vakverbond Cosatu het die aansienlike vooruitgang in die twee-pot Pensioenhervorming verwelkom. Sedert dit op 1 September laasjaar in werking gestel is, is meer as 57-miljaard-rand aan meer as 3,5-miljoen werkers uitbetaal. Terwyl die vakbond die verligting geprys wat deur die hervorming meegebring is, het Matthew Parks van die vereniging die meer as sewe-duisend-700 […]