# Die DA verwelkom sy hofoorwinning teen die MK-parlementslid, John Hlophe, se aanstelling as lid van die Regterlike Dienskommissie. Die Hooggeregshof in die Wes-Kaap het bevind die Parlement se besluit om Hlophe, ‘n afgedankte regter, as lid van die RDK te verkies, was ongrondwetlik en ongeldig. Helen Zille, voorsitter van die DA se federale raad, […]
# The DA welcomed its legal victory against the appointment of the MK Party’s member of Parliament, John Hlophe, to the Judicial Service Commission. The High Court in the Western Cape found that Parliament’s decision to appoint Hlophe, a fired judge, to serve on the commission was unconstitutional and invalid. DA federal council chairperson Helen […]
# Die voorsitter van die African Diaspora Network, Vusumuzi Sibanda, vra vir gebalanseerde kwotas terwyl skaars vaardighede gelok word. Dit volg nadat die kabinet verlede week die Witskrif oor die Nasionale Arbeidsmigrasiebeleid goedgekeur het. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika sê Sibanda dat, hoewel die beleid die indiensneming van buitelandse burgers in sleutelsektore reguleer, swak […]
# The African Diaspora Network chairperson, Vusumuzi Sibanda, has called for balance quotas while attracting scarce skills as Cabinet approves the white paper on the National Labour Migration Policy. Speaking to Newzroom Africa, Sibanda says while the policy regulates employment of foreign nationals in key sectors, poor implementation could worsen visa delays and drive talent […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het beslis die Parlement het onregmatig opgetree deur die afgedankte regter en adjunkleier van die MK-party, John Hlophe, in die Regterlike Dienskommissie aan te stel. Die hof het beslis ‘n regter wat weens wangedrag verwyder is, kan nie vertrou word met die beskerming van regterlike integriteit nie. Hlophe is afgedank as […]
# The High Court in the Western Cape has ruled Parliament acted unlawfully in appointing fired judge and MK Party deputy leader John Hlophe to the Judicial Service Commission. The court stated that a judge removed for misconduct cannot be entrusted with safeguarding judicial integrity. Hlophe was impeached for trying to influence two Constitutional Court […]
# Die DA eis dat die Parlement die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, moet inroep oor die geheime paneel wat voorsitters van die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede gekies het. Die party sê Nkabane het geweier om die name van individue wat sy na bewering persoonlik gekies het om meer as 500 aansoeke […]
# Business Leadership South Africa sê daadwerklike ingryping is nodig om die finansiële krisis in munisipaliteite op te los. Die uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, sê in haar weeklikse nuusbrief die ouditeur-generaal se jongste verslag toon dat metro’s nie hul finansies bestuur nie. Slegs Kaapstad het ‘n skoon oudit gekry, terwyl Johannesburg en Tshwane se oudits […]
# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, sê infrastruktuur word doelbewus beskadig om tenders te bekom. Haar uitspraak volg nadat Rand Water vandag beplande instandhoudingswerk in Gauteng afgehandel het. Die instandhouding is daarop gemik om langtermyn, ononderbroke watervoorsiening te verseker. Majodina sê haar departement is voortdurend in gesprek met munisipaliteite, en het opdrag […]