# Die Pretoriase Landdroshof het beslis die beweerde misdaadbaas Vusimuzi “Cat” Matlala sal afsonderlik van sy medebeskuldigdes verhoor word in ‘n saak rondom die toestaan van die Medicare24-tender van miljoene-rand. Kaizer Kganyago van die Nasionale Vervolgingsgesag wou nie bevestig of ‘n ooreenkoms met die staat bereik is nie. Hy sê Matlala sal môre in die […]
# Die anti-onwettige migrasiegroep March and March het die regering se besluit gekritiseer om 600-miljoen-rand te bestee aan die hantering van Dinsdag se verwagte betogings. Die waarnemende minister, Firoz Cachalia, het vroeër aangekondig dat die geld uit die Polisiediens se begroting herlei is om bedryfsgereedheid te verseker. Die groep se leier, Jacinta Ngobese-Zuma, het aan […]
# Die geskorste KwaZulu‑Natalse kommissaris van Korrektiewe Dienste, Mnikelwa Nxele, is in die Landdroshof in Pietermaritzburg borgtog van 50-duisend-rand toegestaan. Hy staan tereg op aanklag van bedrog en geldwassery. Dit hou verband met bewerings vanaf 2004 tot 2023. Nxele is in Mei 2025 voorlopig geskors te midde van korrupsie‑ en verkrygingsverwante bewerings. Hy hou vol […]
# The Re.Bag.Re.Use initiative is marking World Upcycling Day by celebrating five years of turning bread bags into useful items. The project started in 2021 and now involves 21 women who have upcycled nearly 200-thousand bread bags into items such as bags, mats, hats and home décor, with part of the proceeds supporting local charities. […]
# Anti-illegal migration group March and March has criticised the government’s decision to spend around 600-million-rand on policing the 30 June protests. Acting Police minister Firoz Cachalia earlier announced the money was redirected from the South African Police Service budget to ensure operational readiness during the demonstrations. The group’s leader, Jacinta Ngobese-Zuma, told the media […]
# The Pretoria Magistrate’s Court has ruled that alleged crime kingpin Vusimuzi ‘Cat’ Matlala will be tried separately from his co-accused in a case linked to the awarding of a multimillion-rand Medicare24 contract. National Prosecuting Authority spokesperson Kaizer Kganyago did not confirm if a deal has been reached yet. He says Matlala will appear in […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het die polisie en die Reguleringsowerheid vir die Privaat Veiligheidsbedryf versoek om saam te werk om openbare veiligheid te verseker voor Dinsdag se beplande migrasie-betogings. Sy sê alle belanghebbendes deel ‘n verantwoordelikheid om wet en orde te handhaaf en grondwetlike regte te beskerm. Dimpane prys die privaat veiligheidsbedryf […]
# Die Inkatha-Vryheidsparty vra Afrika-regerings om hul samewerking te gee met die bespoediging van die bevestiging en repatriasie van buitelandse burgers wat huis toe wil gaan. Die party vra kalmte voor Dinsdag se beplande betogings en beklemtoon openbare orde moet gehandhaaf word. Die IVP sê ongedokumenteerde migrante moet wettig verwerk word, terwyl diegene met strafregtelike […]
# Suspended KwaZulu-Natal Correctional Services Commissioner Mnikelwa Nxele has been granted 50-thousand-rand bail in the Pietermaritzburg Magistrate’s Court. Nxele faces charges of fraud and money laundering. The charges relate to allegations spanning the period between 2004 and 2023. Nxele was placed on precautionary suspension in May 2025 over corruption and procurement-related allegations. He has maintained […]