# Die Departement van Justisie ontwikkel ‘n vrouemoord-inisiatief om geslagsgeweld die hoof te bied. Die hoof van die Bevordering van die Regte van Kwesbare Groepe, Praise Kambula, het die behoefte aan verbeterde ondersoek- en vervolgingstelsels beklemtoon om sulke misdade te bestry. Sy het teenoor SABC News beklemtoon dat die inisiatief daarop gemik is om data […]
# The Justice Department is developing a femicide watch initiative to monitor and address gender-based violence. Head of the Promotion of the Rights of Vulnerable Groups, Praise Kambula, emphasised the need for improved investigative and prosecutorial systems to combat such crimes. She stressed to the SABC News that the femicide watch aims to collect data […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party betreur die afsterwe van die anti-apartheidsaktivis, Tshenuwani Farisani, ‘n geëerde teoloog wat op 76-jarige ouderdom oorlede is. Die hoofsekretaris van die SAKP, Solly Mapaila, het Farisani as ‘n dienaar van die volk geprys en sy onwrikbare toewyding aan bevrydingsteologie en sosiale geregtigheid erken. Hy het gesê Farisani se nalatenskap sluit […]
# The South African Communist Party has expressed deep sorrow over the passing of anti-apartheid activist, Tshenuwani Farisani, a revered theologian who died at 76 after an illness. SACP general-secretary Solly Mapaila hailed Farisani as a servant of the people, recognising his unwavering commitment to liberation theology and social justice. He said that Farisani’s legacy […]
# Kenners benadruk die gesondheidsrisiko’s wat met rook verband hou terwyl die adjunkminister van Gesondheid, Joe Phaahla, vandag ‘n Wêreld Geen Tabakdag-geleentheid toespreek. Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad onthul dat meer as 76-persent van universiteitstudente het al e-sigaretpromosies, wat gratis monsters insluit, gesien. Die raad doen ‘n beroep vir dringende optrede teen e-sigaretadvertensies wat op studente […]
# Experts have highlighted the health risks associated with smoking as Health deputy minister Joe Phaahla holds a World No Tobacco Day event today. The South African Medical Research Council reveals over 76-percent of university students have seen e-cigarette promotions, including free samples. The council is calling for urgent action against vaping advertisements targeting students. […]
# Die adjunkminister van Gesondheid, Joe Phaahla, is vandag die hoofspreker op die sessie vir rolspelers op Wêreld Geen-Tabak-dag, waar die vordering met die Wetsontwerp op Tabakbeheer toegelig sal word. Die geleentheid word in samwerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie en die Nasionale Raad teen Rook aangebied en is gemik op die blootlegging van bedryfstaktieke en tabaktendense. […]
# Deputy Health minister Joe Phaahla will deliver a keynote address at the World No-Tobacco Day stakeholder session on today, spotlighting progress on the Tobacco Control Bill. Joined by the World Health Organisation and National Council Against Smoking, the event aims to expose industry tactics and highlight tobacco trends. Health spokesperson Foster Mohale urges all […]
# Die minister in die Presidensie, Maropene Ramokgopa, gaan van môre af die Hamburgse Volhoubaarheidskonferensie in Duitsland bywoon. Die tweedaagse internasionale geleentheid wil optrede oor die doelwitte vir volhoubare ontwikkeling versnel. ‘n Woordvoerder, Litha Mpondwana, sê die minister sal op die bevordering van vennootskappe, gelykheid en volhoubare ontwikkeling fokus om vooruitgang in die land en […]