# Forum for South Africa is calling on the Police Ministry to scrap the issue of age on recruitment applications when coming to those who are in a position of a qualification, and also remove drivers’ licenses as a requirement for all applicants. Police have launched its e-recruitment drive for five-thousand-500 aspiring members to join […]
# The EFF has written to the acting CEO of the National Student Financial Aid Scheme Waseem Carrim raising urgent concerns about alleged irregular payments made to four student accommodation intermediaries. The party says these companies each charge 5-percent on all transactions facilitated between the scheme and accommodation providers. It says the scheme disbursed 2.9-billion-rand in 2024 to […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het sy heel eerste aanlyn-werwingsveldtog vir vyfduisend-500 leerlingpolisielede van stapel gestuur. Die veldtog sal tot 18 Julie duur. ‘n Woordvoerder, Amanda van Wyk, sê rekrute sal streng keuring ondergaan voordat hul opleiding van nege maande begin en sal ‘n maandelikse toelaag ontvang:
# The South African Police Service has launched its first-ever e-Recruitment drive for five-thousand-500 police trainee positions. The drive will run from until 18 July 2025. Spokesperson Amanda van Wyk says recruits will undergo rigorous assessments before starting nine months of training and they will receive a monthly stipend:
# AfriForum doen ʼn beroep op die polisie om dit ernstig te oorweeg om polisiemagte in die lig van die land se verlammende misdaadkrisis af te wentel. Jacques Broodryk van AfriForum sê die nuwe nasionale misdaadbekampingstrategie, Operasie Shanela 2, beklemtoon die gesentraliseerde aard van Suid-Afrika se polisiëringsmodel wat landsburgers herhaaldelik in die steek laat. Die doel […]
# AfriForum has called on the police to seriously consider the devolution of policing powers in the face of the country’s crippling crime crisis. AfriForum’s Jacques Broodryk says the new national crime-fighting strategy, Operation Shanela 2, highlights the centralised nature of South Africa’s policing model, that has repeatedly failed to protect its citizens. It aims to address […]
# Cosatu het die vakbond Nehawu gelukgewens met sy diens van 38 jaar aan werkers. Die federasie sê Nehawu het sedert sy stigting op 27 Junie 1987 ware betekenis aan vakbondwese verleen wat verder strek as die stryd in die werkplek – hy het ook klem geplaas op die uitwerking van armoede op burgers. Cosatu […]
# Saftu verwelkom die arrestasie van Brian Molefe, Anoj Singh, Siyabonga Gama en Thamsanqa Jiyane. Hulle staar strafregtelike aanklagte in die gesig wat verband hou met die Transnet-lokomotiefaankope van 93-miljoen-rand waarby China South Rail betrek word. Die federasie sê al vier beskuldigdes het in die Palm Ridge-handelsmisdaadhof in Ekurhuleni verskyn op aanklagte van bedrog, korrupsie […]
# Die Suider-Afrikaanse Agri-insiatief, Saai, sê die ware omvang van misdaad op plase en in landelike gebiede word heeltemal onderskat omdat baie voorvalle nie by die polisie aangemeld word nie. Saai-woordvoerder, Leon Lourens, sê die statistiek van eksterne rolspelers en die SAPD se datastelsel, onthul dat slegs 50-persent van alle veediefstalle wat aangemeld word, in die […]