# Die DA sê die wanbestuur van die Parlementêre Ad Hoc-komitee wat polisiekorrupsie ondersoek, ondermyn nie net sy mandaat nie, maar ook die openbare vertroue in die Parlement as ‘n instelling. Die komitee het gister met sy werk begin, maar is belemmer deur vertragings en administratiewe verwarring. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sal vandag sy […]
# Government has condemned any form of physical or verbal attack directed at police officers or any law enforcement officers. This follows a viral video showing a female officer being assaulted in Kimberley, Northern Cape. Two people have since been arrested and face several charges, including assaulting a police official and resisting arrest. Government deputy spokesperson, […]
# The DA says the mismanagement of the Parliamentary Ad Hoc committee investigating police corruption undermines not only its mandate but also public confidence in Parliament as an institution. The committee began its work yesterday, but was hampered by delays and administrative confusion. KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi will continue his testimony today. The DA’s […]
# Die NUM, wat 15-duisend Eskom-werknemers verteenwoordig, eis in die aanloop tot die komende salarisonderhandelings, ‘n loonverhoging van tot 15-persent, meer as vier keer meer as die inflasiekoers. Dit volg ná Eskom se eerste wins in agt jaar en die stabilisering van die kragnetwerk. NUM is gekant teen Eskom se plan om vakbond-erkenning oor ontbondelde […]
# Die Departemente van Basiese Onderwys, en Indiensneming en Arbeid, asook die Nywerheids-ontwikkelingskorporasie sal vandag ‘n resolusie aankondig oor uitstaande betalings aan Onderwysassistente en Algemene Skoolassistente onder die Basiese Onderwys-werkprogram in Pretoria. Die woordvoerder, Terence Khala, sê die regering het ‘n manier gevind om die uitstaande toelaes vry te stel. Hy sê die stap sal […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi het aan die parlement se ad hoc komitee gesê, kriminele sindikate landswyd het gedeeltes van die regstelsel binnegedring. Die komitee wat Mkhwanazi se beweringe oor polisiekapings aanhoor, het gister begin. Hy het getuig dat korrupsie nie beperk is tot KZN of Gauteng nie, maar ook provinsies soos die […]
# AfriForum het Eskom en Nersa se skikking van 54-miljard-rand, wat verbruikers ‘n jaarlikse tariefverhoging van byna nege-persent kon kos, tydelik gestaak. Die Hooggeregshof in Pretoria het onbestrede die saak van die rol geskrap nadat AfriForum ingegryp het, wat die groep en ander toelaat om by die verrigtinge aan te sluit. Deidré Steffens van AfriForum […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, waarsku Suid-Afrika loop die gevaar om ‘n piesang-republiek te word as korrupsie binne die polisie nie uitgeroei word nie. Hy het na die Madlanga-kommissie verwys en die vakbond POPCRU meegedeel dat besluite moet lei tot inwerkingstelling. Mbalulu beloof aanspreeklikheid vir diegene wat die ANC verteenwoordig. Hy beklemtoon […]
# The Departments of Basic Education, Employment and Labour, and the Industrial Development Corporation will announce today the resolution to pending payments to Education Assistants and General School Assistants under the Basic Education Employment Initiative in Pretoria. Spokesperson Terence Khala says government found a way forward to release the outstanding stipends. He says the move […]