# Die Verkiesingskommissie het ‘n bykomende 1,1-miljard-rand van die Nasionale Tesourie ontvang voor die plaaslike regeringsverkiesing in November. Die OVK het aan die Parlement gesê die befondsing volg ná kommer oor ‘n begrotingstekort in sy aanvanklike toekenning van 3,1-miljard-rand. Die bykomende geld sal verkiesingsbedrywighede en verwante verkiesingskoste ondersteun. Die hoof-finansiële beampte, Dawn Mbatha, het aan […]
# Verskeie top wingerdplase lek hulle wonde na verwoestende en wysverspreide skade aan wingerde en infrastruktuur nadat die Breërivier in die Wes-Kaap dié week afgekom het. Boere sê die stygende vloedwater het hulle gedwing om te ontruim en het oesbedrywighede ontwrig. Noodspanne monitor steeds die gebiede wat geraak is terwyl produsente bekommerd is oor finansiële […]
# The Electoral Commission has received an additional 1.1-billion-rand from National Treasury ahead of the November local government elections. The IEC told Parliament the funding follows concerns over a budget shortfall from its initial 3.1-billion-rand allocation. The additional funds will support election operations and related elections costs. IEC chief financial official Dawn Mbatha told SABC […]
# Several top vine farms are counting their losses following devastating widespread damage to vineyards and infrastructure following this week’s flooding of the Breede River in the Western Cape. Farmers say rising water levels forced evacuations and disrupted harvesting operations. Emergency teams have been monitoring affected areas as concerns grow over financial losses and long-term […]
# RISE Mzansi says ongoing underfunding at Statistics South Africa is weakening the country’s ability to plan and deliver services. During the National Assembly Budget Vote debate, the party warned that budget constraints threaten major surveys, economic data collection and the District Development Model. Spokesperson Mabine Seabe warned that limited funding could force Stats SA […]
# ‘n Ontleding deur die finansiële inligtingsfirma S&P Global Market Intelligence toon groei in Afrika suid van die Sahara sal vanjaar na verwagting steeds 4,1-persent bereik en volgende jaar 3,8-persent. Die hoof van streeksontleding, Thea Fourie, sê baie lande in die streek is minder geraak deur prysskokke soos dié van brandstof en ander gebruiksgoedere vergeleke […]
# African tourism leaders have emphasised that intra-African trade and relaxed travel restrictions will build stronger regional cooperation, boost tourism and create jobs across the continent. The proposal made at the 2026 Africa’s Travel Indaba in Durban, saw representatives from Eswatini and Lesotho calling for easier movement between African countries, while stressing the importance of […]
# President Cyril Ramaphosa het twee adjunk-nasionale direkteure van Openbare Vervolging aangestel. Advokaat Chuma Mtengwane is aangestel by die Batebeslagleggingseenheid, en advokaat Nicolette Astraid Bell by die Nasionale Vervolgingsdienste. Ramaphosa sê hierdie aanstellings is om te verseker die Nasionale Vervolgingsgesag bly doeltreffend in die stryd teen misdaad en om openbare vertroue te verseker.
# Vandag is die sperdatum vir openbare kommentaar op die Wetsontwerp op Verklikker-beskerming. Dit is gemik op die hervorming van die beskermings-raamwerk deur middel van strenger beveiliging, duideliker verslagdoening-prosedures en geldelike aansporing vir mense wat korrupsie ontbloot. Sommige burgerlike organisasies steun die wetgewing, maar die Organisasie teen Belastingmisbruik sê skuiwergate stel steeds verklikkers bloot. Open […]