# SANParks says its National Parks Week was a huge success, as 105-thousand-and-51 people visited national parks between the 22nd to the 28th of September. The campaign allowed South Africans an opportunity to receive a day pass at a national park of their choice, free of charge. SANParks says Mapungubwe National Park in Limpopo saw a 52.3-percent increase in visitor numbers, […]
# President Cyril Ramaphosa het ‘n paneel saamgestel wat ‘n opvolger vir die Direkteur van Openbare Vervolging moet kies. Die paneel, onder voorsitterskap van die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, bestaan uit leiers van die regsgemeenskap en Hoofstuk Nege-instellings. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die huidige direkteur, advokaat Shamila Batohi, se […]
# President Cyril Ramaphosa has set up a panel tasked with selecting the person who will be the next Director of Public Prosecutions. The panel, which will be chaired by minister of Justice and Constitutional Development, Mmamoloko Kubayi, comprises leaders of the legal fraternity and Chapter Nine institutions. Ramaphosa’s spokesperson, Vincent Magwenya, says the current […]
# Die Suid-Afrikaanse Windenergievereniging sê die uitbreiding van windenergie lê nie net in tegnologie of die aptyt van beleggers nie, maar ook in die kapasiteit van die nasionale transmissienetwerk as die ruggraat van die land se kragstelsel. Privaatsektorbeleggings in hernubare energieprojekte sal na verwagting teen 2030 132-miljard-rand in Suid-Afrika bereik. Dié toename sal ses gigawatt […]
# The South African Wind Energy Association says the scaling of wind energy lies not only in technology or investment appetite, but in the capacity of the national transmission grid as the backbone of the country’s power system. Private sector investment in renewable energy projects is projected to reach 132-billion-rand by 2030 in South Africa. […]
# Sakeliga sê hy gaan die Internasionale Lugdienste-raad se onwettige instelling van vereistes van swart ekonomiese bemagtiging vir internasionale lugdienslisensies in die hof teenstaan. Dit volg op ‘n vorige oorwinning oor soortgelyke vereistes vir plaaslike lugdiensverskaffers. Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le Roux, sê as reguleerder vir internasionale lugdienste hou die IASC se eise ernstige […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christen-forum vra die Konstitusionele Hof om die heraanstelling van die voorsitter van die Kommissie vir die Bevordering van die Regte van Kulturele, Godsdienstige en Taalgemeenskappe, Thoko Mkhwanazi-Xaluva, as onwettig te verklaar. Die president van die forum, Marothi Mashashane, sê Mkhwanazi-Xaluva het ‘n volle termyn van vyf jaar gedien. Mashashane sê dit […]
# Business organisation Sakeliga is legally challenging the International Air Services Council’s illegal imposition of Black Economic Empowerment requirements for international airline licenses. This legal action follows a previous victory against similar BEE requirements for local airline providers. Sakeliga CEO Piet le Roux says that as a regulator for international airlines, the IASC’s BEE demands […]
# Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging het sy kommer uitgespreek oor die Mededingingskommissie se formele markondersoek na Suid-Afrika se grootste pluimveeprodusente. Die kommissie het Astral, Rainbow Chicken, Country Bird en Sovereign as die land se vier grootste hoenderprodusente aangedui. Dié vier lewer byna 63-persent van Suid-Afrika se hoenderprodukte. Die vereniging sê die kommissie se kommer dat groot […]