# Die Forum for South Africa sê hy ondersteun glad nie die aanstelling van twee adjunkministers in enige enkele departement nie. Druk neem toe op president Cyril Ramaphosa om sy Kabinet te verklein en adjunkministerposte af te skaf. Dit volg na onthullings dat twee adjunkministers van Polisie hul poste meer as ʼn jaar beklee het […]
# Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovering sê wêreldwye ooreenkomste is nodig om koolstofafskeidings in die vervoersektor te verminder wat die groeiende markvraag na elektriese voertuie bespoedig het. Volgens ‘n projeksie sal 63-persent van uitvoermarkte teen 2035 ‘n verbod op die verkoop van nuwe voertuie met binnebrandenjins plaas. Die adjunkdirekteur van Krag in die […]
# Die vakverbond, Saftu, sê ten spyte van progressiewe arbeidswetgewing om werkers te beskerm, bly basiese nakoming van arbeidswette volgens hom laag. Dit volg nadat twee werkgewers in Mandeni, KwaZulu-Natal, onlangs gearresteer is na ʼn inspeksie deur die Departement van Indiensneming en Arbeid. Saftu-woordvoerder Asive Dyani sê die inspeksie het misbruik van werkersregte onthul, wat […]
# Cosatu het die regering geloof vir die herlewing in die plaaslike treinvervaardigingsbedryf nadat die 300ste passasierstrein die week in Nigel voltooi is. Dis deel van die regering se groter poging om die passasierspoorbedryf te herbou tot ʼn betroubare, doeltreffende en inklusiewe manier van vervoer. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê hulle is vol vertroue […]
# Action Society sê die krisis by die polisie se ballistiese afdeling bevestig die dringende behoefte dat Suid-Afrika se forensiese dienste gedesentraliseer word. Daar is hierdie week by die Madlanga-kommissie onthul dat meer as 41-duisend misdaadsake by die afdeling agterstallig is weens personeeltekorte en vertragings. Action Society-woordvoerder Juanita du Preez sê die agterstand is ʼn […]
# The Forum for South Africa says it firmly does not support the appointment of two deputy ministers in any single department. Pressure is mounting on president Cyril Ramaphosa to trim his Cabinet and do away with deputy ministers. This follows revelations that two deputy Police ministers had gone for over a year without any specific […]
# Die DA doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om dringend met die Afrika Unie te skakel om met onderhandelings vir ‘n skietstilstand tussen die Weermag en die paramilitêre Rapid Support Forces in Soedan te begin. Die konflik wat in April 2023 begin het, het reeds die lewens van 20-duisend mense geëis. Ryan Smith […]
# The South African Federation of Trade Unions says that despite progressive labour legislation designed to protect workers, compliance with basic labour laws remains dangerously low. This follows the recent arrest of two employers in Mandeni, KwaZulu-Natal, following an inspection operation by the Department of Employment and Labour. Saftu’s Asive Dyani says the inspection exposed shocking […]
# Action Society says the crisis at the SAPS Ballistics Division confirms the urgent need to decentralise South Africa’s forensic services. Evidence at the Madlanga Commission of Inquiry this week revealed that the ballistics division is overwhelmed by a backlog of over 41-thousand criminal cases, hamstrung by staff shortages and paralysed by delays. Action Society’s […]