# Cape Town, Zimbabwe and Namibia have formed a strategic partnership to strengthen Southern Africa’s tourism sector. Cape Town Tourism says the agreement will improve regional cooperation, joint marketing and cross-border travel for international visitors. Mayoral committee member for Economic Growth and Tourism, James Vos, says the initiative aims to encourage longer stays and higher […]
# ActionSA demands a full investigation into the circumstances surrounding the taxi boss Joe “Ferrari” Sibanyoni case. This follows the collapse of the extortion and money laundering matter in the Kwaggafontein Magistrate’s Court in Mpumalanga after the prosecutor failed to appear. ActionSA’s Dereleen James has welcomed the suspension of the prosecutor. However, James says accountability […]
# Die Departement van Gesondheid sê ‘n uitspraak deur die Konstitusionele Hof wat dele van die Nasionale Gesondheidswet ongrondwetlik verklaar, het geen direkte impak op die uitrol van die Nasionale Gesondheidsversekering nie. Die hof het bevind artikels 36 tot 40 van die wet is ongrondwetlik en ongeldig. Foster Mohale van die departement sê die uitspraak […]
# Die Verkiesingskommissie het kommer uitgespreek oor onakkurate stellings oor die integriteit van die 2024 nasionale en provinsiale verkiesings. Dit volg na opmerkings deur EFF-leier Julius Malema, wat op ‘n aanlyn uitsending beweer het stemme by die Mponegele Laerskool in Polokwane, Limpopo, is van die EFF na die ANC geskuif. Die kommissie sê die bewering […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het ‘n aanklaer wat betrokke is by die taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni-saak geskors nadat hy nie in die hof verskyn het nie. Die hoëprofiel-afpersing- en geldwassery-saak teen Sibanyoni en drie medebeskuldigdes is gevolglik in die Landdroshof in Kwaggafontein, Mpumalanga van die rol geskrap. Mthunzi Mhaga van die NVG sê daar sal […]
# ActionSA dring aan op ‘n volledige ondersoek na die omstandighede rondom die taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni se saak. Dit volg nadat die afpersing- en geldwassery-saak in die Kwaggafontein-landdroshof in Mpumalanga ineengestort het nadat die aanklaer nie opgedaag het nie. Dereleen James van ActionSA het die skorsing van die aanklaer verwelkom. James sê egter dat […]
# Kaapstad, Zimbabwe en Namibië het ‘n strategiese vennootskap gevorm om Suider-Afrika se toerismesektor te versterk. Kaapstad Toerisme sê die ooreenkoms sal streeksamewerking, gesamentlike bemarking en oor-grens reise vir internasionale besoekers verbeter. Die Burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei en Toerisme, James Vos, sê die inisiatief is daarop gemik om langer verblyf en hoër toeristebesteding deur reispakkette […]
# Die afpersingsaak teen die taxi-magnaat Joe Sibanyoni en drie medebeskuldigdes is in die Landdroshof op Kwaggafontein van die rol geskrap. Verdedigingsadvokate, insluitend Shaun Abrahams, het aangevoer daar is nie voldoende bewyse vir die aanklagte nie. Die vier mans word daarvan beskuldig dat hulle na bewering 2,2-miljoen-rand van ’n mynmagnaat in Mpumalanga ge-eis het en […]
# The extortion case against taxi tycoon Joe Sibanyoni and three co-accused has been struck off the roll at the Kwaggafontein Magistrate’s Court. Defence lawyers, including Shaun Abrahams, argued there was no sufficient evidence on the charges. The four men accused of allegedly extorting 2.2-million-rand from a Mpumalanga mining mogul, were released after the State […]