# The Freedom Front Plus says the agricultural sector is waiting to see whether the proposed leadership change at the Agriculture Ministry will bring improvements. The party says reports that former DA leader and Agriculture minister John Steenhuisen may be replaced with Willie Aucamp have placed the sector in a period of uncertainty. The FF […]
# President Cyril Ramaphosa vra geloofsgemeenskappe om ‘n sleutelrol te speel in die hantering van Suid-Afrika se migrasie-uitdagings en om die nasionale dialoogproses te ondersteun. Hy het tydens ‘n spesiale vergadering met godsdiensleiers in die Uniegebou in Pretoria gesê kommer oor onwettige immigrasie is ‘n werklikheid, maar nie die hoofoorsaak van werkloosheid, armoede en misdaad […]
# Die ANC-Jeugliga in Gauteng verwelkom die voorlopige skorsing van die hoofinspekteur van Gautengse Verkeer, Samuel Mashaba, en neem kennis van die regstappe wat die hoof van die Valke, Ebrahim Kadwa, betrek. Oscar Kanyane van die liga sê dit bewys geen openbare amptenaar is bo die wet verhewe nie en beklemtoon die belangrikheid van aanspreeklikheid. […]
# Tongaat Hulett het likwidasie vrygespring nadat ‘n reddingsooreenkoms vanoggend onderteken is met die Nywerheidsontwikkelingskorporasie en ‘n internasionale beleggingsgroep, Vision Consortium. Die ooreenkoms sal na verwagting die suikerprodusent bestendig kry en sowat 250-duisend werksgeleenthede beskerm, verbonde aan sy bedrywighede en voorsieningsketting. Dit vorm deel van ‘n breër herstruktureringspoging om finansiële volhoubaarheid te herstel en ekonomiese […]
# Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, het bevestig die DA-leier Geordin Hill-Lewis het president Cyril Ramaphosa gevra vir veranderings aan die party se verteenwoordiging binne die regering van nasionale eenheid. Dit sluit in dat die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, oorneem as minister van Landbou en John Steenhuisen verskuif […]
# Suspended KwaZulu-Natal Hawks Brigadier Campbell Nyuswa has told the Madlanga Commission that provincial Hawks head Leseja Senona was given both sets of keys to a strong room containing seized drug exhibits. The evidence included 541 kilograms of cocaine worth about 200-million-rand, confiscated in a 2021 Port Shepstone bust. The drugs were later stolen from […]
# Suid-Afrikaanse landbou-uitvoerders ondervind druk weens stygende koste ná hoër hawekoste verbind aan toenemende brandstofpryse. Transnet se brandstofverwante heffing het dié maand van 52- tot 78-rand per houer gestyg ná ‘n skerp toename in dieselpryse. Bedryfskenners waarsku hierdie bykomende uitgawes volg terwyl boere reeds worstel met hoër brandstof- en kunsmispryse. Verligting kan egter moontlik wees […]
# Presidential spokesperson Vincent Magwenya has confirmed DA leader Geordin Hill-Lewis has submitted a request to president Cyril Ramaphosa for changes to the party’s representation in the government of national unity. These include Forestry, Fisheries and the Environment minister, Willie Aucamp taking over as Agriculture minister, with John Steenhuisen moving to a Trade, Industry and […]
# Suid-Afrika se verbruikersinflasie het verlede maand tot 4,5-persent gestyg vanaf vier-persent in April, en sy hoogste vlak sedert Julie 2024 bereik. Statistiek toon die toename is hoofsaaklik aangevuur deur hoër brandstofpryse, met petrolpryse wat op ‘n jaarkoers met 24,8-persent gestyg het en dieselpryse met 53,8-persent. Voedselinflasie het tot 1,9-persent gedaal, met laer pryse vir […]