# Die vakbond Giwusa het die geringe verlaging in petrolpryse, wat toegeskryf word aan die sterker Rand teen die Amerikaanse dollar en laer olieprys, verwelkom. Altwee grade petrol kos nou vyf-sent per liter minder en motoriste sal 37-sent minder vir diesel by die pompe betaal. Die paraffienprys in die handel het met 75-sent per liter […]
# The Chemical Industries Education and Training Authority says green hydrogen is a pathway to economic renewal and climate resilience, and, with the right skills, South Africa will lead the way. The Quality Council for Trades and Occupations has formally approved three new National Qualifications Framework Level 4 green hydrogen skills programmes. This is namely green […]
# Die vakbondfederasie Saftu sê hy verwerp die regering se oppervlakkige viering van die 0,1-persent groei in bruto binnelandse produk in vanjaar se eerste kwartaal. Hy sê die sogenaamde groei is nie insluitend of hervormend nie. Saftu-woordvoerder Newton Masuku sê fiskale, monetêre en handelsbeleid sal radikaal verander moet word om groeivlakke te haal wat genoeg […]
# Cosatu sê werkloosheid bly Suid-Afrika se grootste bestaanskrisis. Hy sê dis ʼn tikkende tydbom en die regering in samewerking met die sakebedryf, arbeid en die samelewing moet alles moontlik doen om dit te hanteer. Die vakverbond neem met kommer kennis van die skamele ekonomiese groei van 0,1-persent in vanjaar se eerste kwartaal. Cosatu-woordvoerder, Matthew […]
# Die DA sê hy wil aan die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Justisie skryf en eis dat die Departement van Justisie en die Nasionale Vervolgingsgesag rekenskap gee van nog ‘n mislukte poging om staatskapingsake te vervolg. Die Hooggeregshof in Bloemfontein het uitspraak gegee dat die uitlewer van die voormalige premier van die Vrystaat […]
# The General Industries Workers Union of South Africa has welcomed the modest fuel price decreases, attributed to a stronger Rand against the US dollar and lower oil prices. Both grades of petrol have gone down by five-cents a litre, while motorists will also pay 37 cents less for diesel at the pumps. Illuminating paraffin […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê sy is bekommerd oor die uitspraak in die Moroadi Cholota-uitleweringsaak. Die Hooggeregshof in Bloemfontein het bevind Cholota se uitlewering uit Amerika in 2024 was onregmatig en ongrondwetlik. Dit volg nadat die gewese Vrystaatse premier, Ace Magashule, se voormalige persoonlike assistent die staat beskuldig het […]
# The South African Federation of Trade Unions says it rejects the shallow celebration by government of the marginal 0.1-percent gross domestic product growth recorded in the first quarter of this year. It says this so-called growth is neither inclusive nor transformative. Saftu’s spokesperson, Newton Masuku, says fiscal, monetary and trade policy will have to […]
# Cosatu says unemployment remains South Africa’s existential threat, which is a ticking time bomb that the government, working with business, labour and society, must pull out all stops to defeat. The federation union has noted with concern the tepid economic growth of 0.1-percent for quarter one of this year. Cosatu’s spokesperson, Matthew Parks, says […]