# Oorsig-instellings van 34 Afrikalande en Pakistan vergader hierdie week in Centurion, Gauteng, om die afdwinging van hul ondersoekbevindings te bespreek. Die vergadering word onder beskerming van die Afrika Ombud- en Bemiddelaarsvereniging gehou. Die Openbare Beskermer se woordvoerder, Oupa Segalwe, sê die basiese fokus is op beter instelling, monitering en toepassing van ondersoeke se aanbevelings […]
# EFF leader Julius Malema, through his lawyers, has issued a formal legal demand against DA Federal chairperson Helen Zille, relating to an interview she did with eNCA. In the interview, Zille claimed that Malema dictated decisions in the City of Johannesburg, captured City Power, influenced the fleet tender for his benefit and his front […]
# The Forum for South Africa has welcomed the Madlanga Commission’s announcement that several prominent witnesses are expected to appear before it under subpoena in the coming weeks. The individuals include suspended Police minister Senzo Mchunu, KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi and the police’s Crime Intelligence Divisional Commissioner Dumisani Khumalo. FORUM4SA leader Tebogo Mashilompane says […]
# Oversight institutions from 34 African nations and Pakistan are meeting in Centurion, Gauteng, this week to enhance the enforcement of their investigation findings. The gathering is being held under the auspices of the African Ombud and Mediators Association. Public Protector spokesperson Oupa Segalwe says that the core focus will be on improving the implementation, […]
# Die burgerlike beweging Soil of Africa sê komende getuienis voor die Madlanga-kommissie plaas hernude openbare aandag op die integriteit, onafhanklikheid en geloofwaardigheid van die strafregstelsel. Die kommissie gaan die komende weke getuienis aanhoor van die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, en die afdelingskommissaris van Misdaad-intelligensie, Dumisani Khumalo. Die […]
# Die vakbond NEHAWU sê die SAKP se vertoning in die verkiesing moet dien as bousteen om sy teenwoordigheid in gemeenskappe en sy rol in werkers se stryd te versterk. Die party het die eerste keer onafhanklik aan die verkiesing deelgeneem. Sy 264 raadslede sal hul plek inneem wanneer rade binne twee weke die eerste […]
# Die plaaslike regeringsvereniging SALGA is bekommerd oor politieke geweld en moorde tydens die munisipale verkiesingstydperk. Die polisie het 21 politiek-verwante moordsake aangemeld wat met die verkiesing verbind word, meestal in KwaZulu-Natal, Gauteng en die Oos-Kaap. SALGA se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê daar is geen plek vir geweld of intimidasie in Suid-Afrika se demokratiese proses […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê sy ondersteuning vir die ANC in koalisie-samesprekings is nie vanselfsprekend nie. Die SAKP, wat die eerste keer onafhanklik van die drieledige alliansie aan die verkiesing deelgeneem het, het 2,38-persent van die nasionale steun en 264 raadsetels gewen. Hy sal egter nie saam met die DA of die Vryheidsfront Plus […]
# Civil movement Soil of Africa says the upcoming testimonies before the Madlanga Commission place renewed public attention on the integrity, independence and credibility of South Africa’s criminal justice system. In the coming weeks, the commission will hear evidence from suspended Police minister Senzo Mchunu, KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi and the police’s Crime Intelligence […]