# Die Internasionale Atoomenergie-agentskap sê terwyl kernkrag in Afrika uitbrei, ondersteun hy lande wat die nodige infrastruktuur ontwikkel vir veilige kernenergie. Suid-Afrika, wat die vasteland se enigste kernkragaanleg, Koeberg, bedryf, wil twee-duisend-500 megawatt nuwe vermoë byvoeg. Egipte bou sy eerste aanleg wat uit vier groot reaktors sal bestaan. Die agentskap sê lande soek skoon en betroubare […]
# Die African Transformation Movement sê hy is woedend oor die katastrofiese wanbestuur van Suid-Afrika se ekonomie wat beklemtoon word deur ʼn kommerwekkende styging in werkloosheid. Die land se werkloosheidsyfer het in vanjaar se eerste kwartaal tot 32,9-persent geklim vanaf die 31,9-persent in die vierde kwartaal van 2024. ATM-woordvoerder Zama Ntshona sê hoë werkloosheidsvlakke en […]
# Two South African restaurants have made the coveted World’s 101 Best Steak Restaurants list for 2025. Stellenbosch’s VUUR, which is ranked 87, has also been named Africa’s Best Steak Restaurant, while Johannesburg’s The Blockman is ranked 97th. Argentina’s Don Julio Parrilla, located in the heart of Buenos Aires’ ever-vibrant Palermo district, tops the list. […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula sê die wanvoorstelling van die Onteieningswet bewys dat die begunstigdes van apartheid nie sal berus nie. Hy het dié opmerkings gemaak in sy hoofrede op die ANC se Duma Nokwe-gedenklesing Dinsdag in die Sedibeng-munisipaliteit in Gauteng. Die DA betwis die wet in die hof en sê dit […]
# Die regering sê Statistiek Suid-Afrika se jongste kwartaallikse arbeidsmag-opname se uitslag vir 2025 se eerste kwartaal herinner aan die voortslepende probleme in die arbeidsmark. Werkloosheid het in die eerste kwartaal tot 32,9-persent gestyg en byna 300-duisend werksgeleenthede het tussen Januarie en Maart verlore gegaan vergeleke met die vierde kwartaal verlede jaar. Die regering sê […]
# Die GOOD-party sê die jongste kwartaallikse arbeidsmag-opname vir die eerste kwartaal bevestig wat Suid-Afrikaners reeds weet: Werkloosheid raak erger en nie beter nie. Die amptelike werkloosheidsyfer het tot 32,9-persent gestyg wat beteken 8,2-miljoen landsburgers is amptelik werkloos. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die land het nie net ʼn werkloosheidskrisis nie, maar ʼn waardigheidskrisis:
# The International Atomic Energy Agency says that with nuclear power expanding in Africa, it is supporting countries in the development of the necessary infrastructure for safe and secure nuclear energy. South Africa, which operates the continent’s only nuclear power plant, Koeberg, plans to add two-thousand-500 megawatts of new capacity. Egypt is building its first plant, comprised […]
# The African Transformation Movement says it is outraged at the catastrophic mismanagement of South Africa’s economy, underscored by an alarming rise in unemployment. The country’s unemployment rate has increased to 32.9-percent in the first quarter of this year from 31.9-percent in the fourth quarter of 2024. ATM’s spokesperson, Zama Ntshona, says high levels of […]
# ANC secretary-general Fikile Mbalula says the misrepresentation of the Expropriation Act is evidence that the beneficiaries of apartheid will not sleep. He made the remarks during his keynote address at the ANC’s Duma Nokwe Memorial Lecture, held in the Sedibeng Municipality in Gauteng on Tuesday. The DA is challenging the Act in court, saying […]