# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof gaan vandag die EFF se dringende aansoek aanhoor om die minister van Finansies, Enoch Godongwana te keer om die brandstofheffing in te stel. Die minister het verlede maand in sy begrotingstoespraak ‘n 15-sent per liter verhoging vir diesel en 16-sent-per liter vir petrol aangekondig. Die EFF voer aan die verhogingsproses was […]
# ActionSA sê die Onafhanklike Polisieondersoek-direktoraat het 30 dae uitstel gevra vir die party se aansoek volgens die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting. Die PAIA-aansoek vra die bekendmaking van die OPOD-verslag oor die presidensiële beskermingseenheid se betrokkenheid by die Phala Phala-diefstalsaak in 2020. Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het die verslag […]
# The Western Cape High Court is today set to hear the EFF’s urgent bid to block Finance minister Enoch Godongwana’s fuel levy hike. Last month in his budget speech, the minister announced increases of 15-cents per litre for diesel and 16-cents per litre for petrol respectively. In its founding affidavit, the EFF argues that […]
# ActionSA says the Independent Police Investigative Directorate has requested a 30-day extension to the party’s Promotion of Access to Information Act application. The PAIA application is for the unsealing of the IPID report, which investigated the conduct of the Presidential Protection Unit concerning their involvement in the 2020 Phala Phala theft matter. Police minister […]
# Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Phillip Matlhoko van Kimberley gaan sy kuns in China uitstal as deel van die vierde China-Afrika Ekonomiese en Handelsuitstalling wat Donderdag in die Hunan-provinsie begin. Verteenwoordigers van 44 Afrikalande, ses internasionale organisasies en 23 Chinese streke op provinsiale vlak sal na verwagting die uitstalling bywoon. Span Suid-Afrika sluit nog drie lede […]
# South African artist Phillip Matlhoko from Kimberley is set to exhibit his art in China as part of the 4th China-Africa Economic and Trade Expo in the Hunan province starting next Thursday. Representatives from 44 African countries, six international organisations and 23 Chinese provincial-level regions are expected to attend the expo. Team South Africa […]
# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê hy is vol vertroue dat die span speurders wat die moord op die IVP se adjunkhoofsweep, Khethamabala Sithole, ondersoek, binnekort ‘n deurbraak sal maak. Hy is Saterdagaand in Katlehong op die Gautengse Oos-Rand doodgeskiet in wat sy party ‘n sluipmoord noem. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die […]
# Die Herwinnings- en Ekonomiese Ontwikkelingsinisiatief van Suid-Afrika, Redisa, het die terugtrekking van die goedkeuring van die Nywerheidsafvalbandbestuursplan verwelkom. Die minister van Bosbou, Visserye en Omgewing, Dion George, het die goedkeuring teruggetrek om ‘n omvattende hersiening te verseker. Redisa sê die land produseer ten minste 253-duisend-ton afvalbande per jaar, wat wanbestuur word deur die afvalburo […]
# The National Police Commissioner, Fannie Masemola, says he is confident that the team assigned to investigate the murder of IFP deputy chief whip, Khethamabala Sithole, will soon register a breakthrough. He was killed in Katlehong on Gauteng’s East Rand on Saturday night, in what his party has called an assassination. National police spokesperson, Athlenda […]