# Minister of Higher Education and Training, Buti Manamela, says the National Student Financial Aid Scheme administrator has assumed full executive control and has begun stabilising operations. NSFAS was placed under administration last month due to governance instability within the institution. Manamela says NSFAS is projected to support 1.5-million university students and 807-thousand-507 Technical and Vocational […]
Sokker: Bafana Bafana is vir die eerste keer in die geskiedenis deur na die Wêreldbeker-uitklopfase, na ‘n 1-0 oorwinning teen Suid-Korea.
# Soccer: Bafana Bafana are through to the World Cup knockout stage for the first time in their history, following a 1-0 victory against South Korea.
# Die DA-leier Geordin Hill-Lewis vra kalmte te midde van toenemende spanning oor onwettige immigrasie. Hy sê die publiek se frustrasie moenie verander in haat, gepeupelreg of geweld nie. Dit kom in aanloop tot volgende week se beplande massabetoging teen onwettige immigrasie. Hill-Lewis sê Suid-Afrikaners moenie toelaat dat sekere politici of mense wat reg in […]
# The South African National Taxi Council has rejected calls for any transport shutdowns or road blockades planned for 30 June, while acknowledging citizens’ constitutional right to protest against illegal immigration. This comes as anti-immigration organisers prepare to take to the streets in protest over undocumented migrants in the country. SANTACO president, Abnar Tsebe, says their […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê hulle gaan ʼn mosie by die Parlement indien en vra dat die Nasionale Vergadering se speaker, Thoko Didiza, bedank uit haar oorsigrol in die Ampsklagkomitee. Dit volg nadat Didiza besluit het om nie president Cyril Ramaphosa se aansoek vir ʼn interdik teen die ampsklagprosedures, teen te staan nie. Malema […]
# Die waarnemende Nasionale Polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê hulle is vasbeslote dat Suid-Afrika nooit weer die vlakke van vernietiging, vrees en onbestendigheid moet ervaar wat tydens die betogings in Julie 2021 gesien is nie. Dit volg terwyl die polisie voorberei vir beplande betogings teen buitelanders op 30 Junie. Dimpane het gister met die privaat sekuriteitsbedryf […]
# Die Madlanga-kommissie het bevestig dat die omstrede Noordwes-sakeman, Suleiman Carrim, nie soos geskeduleer vandag voor die kommissie sal verskyn nie. Dit is weens swak gesondheid. Vroeër die maand was hy medies ongeskik om te getuig, wat daartoe gelei het dat sy verskyning herskeduleer is. Carrim is na bewering in April in die hospitaal opgeneem […]
# DA leader Geordin Hill-Lewis has appealed for calm amid growing tensions surrounding illegal immigration, saying public frustration must never be allowed to descend into hatred, vigilantism or violence. This comes ahead of next week’s planned mass demonstration against illegal migration. Hill-Lewis says South Africans must not allow certain politicians or vigilantes to abuse the […]