# The Public Service Association says it will not stand idle whilst institutions that serve the working class are dismantled in the name of technocratic expediency. Last week, the High Court in Pietermaritzburg ruled that Ithala Bank can fully resume its operations. The Prudential Authority initiated provisional liquidation proceedings against Ithala earlier this year, prompting […]
# Die polisie het bevestig nog drie mense is aangekeer in verband met die verdwyning van en moontlike moord op die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli. Agt verdagtes word nou aangehou. Oorskot wat moontlik dié van die paartjie is, is verlede week in Rust de Winter op die grens tussen Limpopo en […]
# Police have confirmed that three more suspects linked to the disappearance and possible murder of journalist Aserie Ndlovu and his partner, Zodwa Mdhluli, have been arrested. This brings the total number of those arrested to eight. Human remains, believed to be those of the couple, were discovered in Rust de Winter on the border […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag se direkteur van Openbare Vervolging in die Oos-Kaap, Barry Madolo, het besluit om te appelleer teen die onskuldigbevinding van die omstrede Nigeriese tele-evangelis, Timothy Omotoso, en sy medebeskuldigdes. Omotoso, Lusanda Solani en Zukiswa Sitho is verlede maand vrygespreek op 32 aanklagte wat verkragting, afpersing en mensehandel insluit. Die NVG se woordvoerder, […]
# The National Prosecuting Authority’s Director of Public Prosecutions in the Eastern Cape, Barry Madolo, has decided to appeal the judgment acquitting controversial Nigerian televangelist Timothy Omotoso and his co-accused. He and his co-accused, Lusanda Solani and Zukiswa Sitho, were acquitted last month of 32 charges, including allegations of rape, racketeering and human trafficking. The […]
# Reik na ʼn Droom het meer as 800 verpleegkundiges van hospitale reg oor Suid-Afrika vereer, wat help om die drome van kinders met lewensbedreigende siektes te verwesenlik. Gister was Internasionale Verpleegkundige-sdag. Die organisasie sê die verpleegkundiges het ‘n sertifikaat van waardering, ‘n heerlike oliebol en ‘n sorgpakket ontvang. Reik na ʼn Droom se uitvoerende […]
# Reach For A Dream has celebrated over 800 nurses from partner hospitals across South Africa, who help make dreams come true for children living with life-threatening illnesses. Monday was International Nurses Day. The organisation says the nurses received a certificate of appreciation, a delicious Krispy Kreme doughnut, and a BioNike care package. Reach For […]
# ActionSA sê ʼn stem vir die DA in die 2026 plaaslike verkiesing is nie ʼn protesstem nie, maar een vir wanfunksionering, ineenstorting en politieke grootsheid. Woordvoerder Funzi Ngobeni sê Helen Zille het in 2014 gesê Suid-Afrikaners moenie stemme op klein partye mors nie, en ʼn dekade later sê sy steeds dieselfde. Ngobeni sê die […]
# Die MK-party sê die agteruitgang van die Nasionale Loterykommissie verteenwoordig baie meer as net die wanbestuur van ‘n openbare instelling; dit is verraad teen openbare vertroue. Die party sê hy het skriftelik sy ontevredenheid aan die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, oorgedra oor die Nasionale Loterykommissie wat op die punt staan […]