# Social Development minister Sisisi Tolashe will mark the International Day for Families as part of Child Protection Month in Cape Town. The event will highlight the family’s role as a frontline protector of children. Tolashe will launch the Revised White Paper on Families and the Families Matter Programme. Spokesperson Lumka Oliphant emphasises sustainable development […]
# Vandag is Wêreld-toegangsbewusmakingsdag, wat daarop fokus om bewusmaking rondom digitale toegang te verhoog vir die meer as een-miljard mense wêreldwyd wat met gestremdhede leef. Die uitvoerende hoof van LiveABLE Universal Access consultancy in Kaapstad, Tarryn Tomlinson, neem leiding om digitale ruimtes meer inklusief te maak vir mense met visuele, gehoor- en ander gestremdhede. Tomlinson […]
# Today marks Global Access Awareness Day, which focuses on raising awareness about digital access for over a billion people worldwide living with disabilities. CEO of LiveABLE Universal Access consultancy in Cape Town, Tarryn Tomlinson, is leading the charge to make digital spaces more inclusive for people with visual, hearing, and other impairments. Tomlinson urges […]
# Eskom sê die kragstelsel bly onder druk, hoewel daar ‘n geringe verbetering in onbeplande onderbrekings is. Fase 2-beurtkrag sal vandag en môre voortduur tydens aandspitstye van 4-uur die middag tot 10-uur saans. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die maatreël is nodig om die vraag te bestuur en netwerkbestendigheid te handhaaf:
# Eskom says while there’s been a slight improvement in unplanned outages, the power system remains under pressure. Stage two load-shedding will continue during evening peak hours from 4 pm to 10 pm today and tomorrow. Eskom spokesperson Daphne Mokwena says the measure is necessary to manage demand and maintain grid stability:
# Die Nasionale Metaalwerkersvakbond van Suid-Afrika verwelkom die betaling van agterstallige salarisse aan 200 sekerheidswerkers van Venus Security International wat by verskeie lughawens, insluitend Bram Fischer in die Vrystaat en Upington in die Noord-Kaap werksaam is. Die vakbond het ingegryp nadat die maatskappy versuim het om werkers vir Maart en verlede maand te betaal. ‘n […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het bevestig ‘n versoek om inligting oor passasierspoorweë sal binnekort vrygestel word. Sy het op die Afrika Spoor-konferensie in Sandton, Johannesburg, herbevestig die staat sal eienaarskap neem van spoorinfrastruktuur om prysbeheer te handhaaf. Creecy het ook ‘n spoorwegmeesterplan aangekondig as gids tot 2050 vir die ontwikkeling van vrag- […]
# Metalworkers union Numsa welcomes the payment of overdue salaries to 200 security workers employed by Venus Security International at several airports, including Bram Fischer in the Free State and Upington in the Northern Cape. The union intervened after the company failed to pay workers for March and last month. Numsa spokesperson Phakamile Hlubi-Majola says […]
# KZN-polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi het die tien jaar gevangenisstraf wat deur die Newcastle-landdros hof aan voormalige SAPD-speurder, kaptein Roshanlal Banawo, opgelê is, verwelkom. Hy is skuldig bevind aan die beplanning van die moord op Umzinyathi-kommissaris Francis Slambert, wat twee moordaanvalle in 2023 oorleef het. Twee verdagtes het staatsgetuies geword en is vrygespreek. Die kommissaris sê […]