# Die Departement van Gesondheid doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om saam te werk om vermybare skade in pediatriese sorg te voorkom en ‘n veiliger, gesonder toekoms vir elke kind te bou. Vandag is Wêreldpasiëntveiligheidsdag, ‘n oproep tot wêreldwye solidariteit en gesamentlike optrede deur alle lande en internasionale vennote om pasiëntveiligheid te verbeter. Die […]
# The Department of Health is calling on all South Africans to join hands in action to prevent avoidable harm in paediatric care and to build a safer, healthier future for every child. Today is World Patient Safety Day, a call for global solidarity and concerted action by all countries and international partners to improve […]
# Gemeenskappe aan die Oos-Kaapse Wildekus het aan die Konstitusionele Hof gesê dat Shell se beplande seismiese verkenning ter see hul kulturele regte en voorvaderlike verbintenisse met die oseaan bedreig. Die gemeenskappe en omgewingsgroepe betwis ‘n uitspraak van die Appèlhof wat Shell toelaat om ‘n aansoek vir seismiese verkenning in te dien. Die gemeenskappe het […]
# Wild Coast communities in the Eastern Cape told the Constitutional Court yesterday that Shell’s planned offshore seismic exploration threatens their cultural rights and ancestral connections to the sea. The communities and environmental groups are challenging a Supreme Court of Appeal’s ruling that allows Shell to bring an application for seismic exploration. In their arguments, […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê beduidende vordering is gemaak met die vermindering van koolstofvrystellings as deel van Suid-Afrika se Billike Energie-oorgang. Suid-Afrika is onder die top 15 grootste koolstofdioksied-uitlaters wêreldwyd. Minister George sê die onlangs gepubliseerde konsep-regulasies vir die Nasionale Kweekhuisgas-koolstofbegroting en -versagtingsplan sal die land se oorgang […]
# Die DA is bekommerd oor Suid-Afrika se kinderhongersnood-krisis en sê dit is ‘n landwye tragedie. Slegs verlede jaar is 766 kinders onder vyf jaar in openbare hospitale in die land dood aan wanvoeding-verwante oorsake. Sedert Mei vanjaar is 45 kinders net in die Oos-Kaap alleen dood weens wanvoeding. Bridget Masango van die DA sê […]
# AfriForum se Privaatvervolgingseenheid beskuldig die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding dat hy wydverspreide korrupsie by die Universiteit van Suid-Afrika ignoreer, maar vinnig ingryp by die Kaapstad Kollege. Die eenheid verteenwoordig Unisa se waarnemende finansiële hoof, Reshma Mathura, wat in April verlede jaar geskors is na bewerings van korrupsie. Barry Bateman van die eenheid […]
# Mzansi Jikelele, ʼn groep bekende plaaslike kunstenaars, sal Suid-Afrika Saterdag by die InterVision-musiekkompetisie in Rusland verteenwoordig. Die groep, wat aansluit by deelnemers uit 22 ander lande in hierdie multikulturele viering, sal ʼn oorspronklike komposisie opvoer met die titel, Home. Suid-Afrika se teenwoordigheid word verder versterk deur Ntsiki Mazwai, ʼn beroemde sanger, digter en aktivis, […]
# Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, says there have been significant developments toward the reduction of carbon emissions as part of South Africa’s Just Energy Transition. South Africa is among the top 15 largest emitters of carbon dioxide worldwide. Minister George says the recently published draft National Greenhouse Gas Carbon Budget […]